Sleutelwoord Argiewe: vriende

Vandag ‘n jaar terug

Ek kan nie glo tyd vlieg werklik so vinnig nie. Ek het so deur die Suburbs geblaai vanaand en jinne, wat ‘n plek was die nie gewees ‘n jaar terug nie. Elke dag ‘n post… En almal het saam gelees en gesels. Ek mis dit soms, maar ek het nie meer die tyd om soveel [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe, Sommer maar net... |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): | 18 Opmerkings |

Cowboys don’t cry en dis hartseer

Soms is ‘n mens spyt oor die paaie wat jy stap en die mense wat jy in jou lewe toelaat. Soms is jy gelukkig oor die juwele wat jou lewe versier en net soms is jy gelukkig om jou sielsgenoot vriende te ontdek. Soms… net soms… wonder jy hoekom die tyd saam hulle nie stil [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): , | 7 Opmerkings |

Dis Moeilik

Die dag wat ek my hart vir die Here gegee het, het ek nie werklik besef hoe moeilik hierdie pad gaan wees in my aardse / vleeslike bestaan nie. Na my bevryding het ek geweet ek moet dinge anders begin doen, maar ek het nie werklik tot harte geneem dat ek alles moet neerlê of verander [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): , | 35 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • Stem vir my

    Vote for this Blog

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 4 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License