Girl van die Suburbs » verlossing

My Kruis Verlossing
Sjoe dit voel soos ‘n ewigheid vandat ek laas geskryf het, maar die kop is tans besig met ander dinge… wat die skryf so bietjie op die agtergrond plaas. Ek is seker daar is nou al afgelei… hoe stiller ek raak soveel beter gaan dit met my.

Ek is darem oor die weduwee-hartseer sage en het besluit ek gaan nie ‘n bordjie om my nek hang nie. Ek wil NIE die weduwee wees nie want ek leef in hoop met ‘n toekoms. My identiteit berus in die Here…. Die Drie -Eenheid, God, Almagtig. Om te wil treur oor wat was en te huil oor wat kon wees laat ek toe dat my eie geluk van my beroof word. Dis net so goed ek bedank die Vader vir die seen wat aan my beloof is, maar wys dit dan van die hand want om in sadness te leef is net soveel gemakliker… daardie iets wat ons ken en laat beter voel oor ons daaraan gewoond is.

So jy….. liewe weduwee-hartseer kan maar voort bou op ‘n verlede wat jy ook maar wens anders was. Ek weet wat die waarheid is. Gister….. Vandag….. Vir altyd! Ek vergeet dit net soms wanneer die swart hond vir my kom grom.

Soos wat ek dan terug kyk na die kruis hierdie naweek weet ek in my hele bestaan dat die seer van hierdie bose kringloop ook gesterf het…. Want so lief het God my ook gehad soveel duisende jaar terug.