Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 8 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
beroepskeuses blogs dans ek is lief vir julle fun Gauteng girl van die suburbs God happiness Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot i love you insulien Jesus Kersfees keuse kinders leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie maatjies masker mediese fonds Meneer Hartseer MES Metro Evangelical Services oefening onderwyser online dating prinses reën stereotipering tag talente The Parlotones The Shack Truth or Dare Verbande advertensie verjaarsdag wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- Zee: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- PlaasJuppie: In tyd…..
- sonkind: In tyd…..
- Tert-ia: Behoede my
- Daizy: In tyd…..
- Daizy: 1 Maart 2008
- Xena: In tyd…..
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek lees soms ook...
- Alleman
- Antie Koekie
- BB’s Blog
- Boer in Ballingskap
- Boervrou
- Brandnetel se Blog
- Cantus
- Demoerin se Wêreld
- Deur die Woestyn
- Die joernaal van Kaalvoet
- Die Werf
- Eelt
- Ek is Anna
- Emil Jung
- Fairy Girl
- Female 2 Female
- Flintstoned
- Glad to be a Girl
- Grootoog deur die Wêreld
- Harassed Mom
- Herriemerrie
- Johan Swarts se Blog
- Kaalvoet ini reen
- Krista – Pokkeljonsi
- Krista – Unpregnant Mother's Blog
- Kyker se plekkie
- MamaMeeA
- Meermin se Blog
- Mnr. Muller
- Murphy se wet
- Nadenkers
- NetJane
- Ogies
- Om die Kombuistafel
- Om te probeer verstaan
- Pink Hair Girl
- Riana Brand
- Rosalind Franklin
- Rustig
- SkalkSkryf
- Skoor
- Sonkind
- Tweelingkind
- Verslanking
- Vier Seisoene
- Wenchy
- Wosonki
- Zee se scribbles
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Sleutelwoord Argiewe: tag
Tag: 20 random stuff
En daar word ek wragtag weer getag deur aanmoediging van Son daar by ou Hoefyster. Ek reken julle weet nou regtig alles van my af, na die vrae wat ek hier en hier moes antwoord… maar ek is seker daar het iets interessant gebeur die laaste keer vandag ons gecheck het.
Ek eet amper elke aan [...]
Dare to…..(II)
Te danke aan Adrie
Waarmee sal jy die dansbaan open met jou troue? LOL… Hierdie is uithaal materiaal maar as jy nog nooit die song gehoor het nie gaan luister eers na die woorde (Kurt). Een opsie is Krut Daren se Engel. Dan wonder ek oor Aerosmith se Angel. Ek hou van I believe deur Celine [...]
Dare to… (I)
Adrie Deel 1
Did ou kiss the girl? Did you like it? Jip….. A kiss is a kiss… is a kiss
Wat eet jy vir ontbyt? Oats pap wat ek soms afwissel met eiers
Thongs of stomach-holding panties? Nie een van die twee nie
Hoe lyk jou koffie beker? Ek loop eintlik heeldag met ‘n kafeiendrup rond… Maar anders,.. [...]
Dare to love me too
Ek moet leer (en vinnig ook) om nie so voor op die wa te wees nie. Ek moet inblend… Note to self…. **oorweeg muurblommetjie** Onse liewe Sonkind het my gewaarsku en in my onkunde het ek geglo dis ydele woorde en nou sit ek weer met ‘n tag op hande ….. TRUTH OR DARE
Enige [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Truth or Dare Comments closed
Een woord
Hmmm….Eintlik was ek nog nooit so bly om ‘n tag te sien nie…
Kan enige iemand hierdie loskop in EEN woord beskryf? Want ek kan nie.
Ek weet van Tweeling en Oukie en Vlam te tags… Ek sal so gou moontlik saamspeel want ek het dink werk daar…
Intussen dink ek PJ en Adrie en Krista moet sommer [...]
Die tag speletjie
Vir die van julle wat nou hier lees en nie so lekker verstaan hoekom hierdie loskop haar skribbels hier neer plak nie… Ek is nog ‘n groentjie in die bloggersphere en ek weet nie aldag hoe om met Wordpress te werk nie. In teen deel dink ek, ek moet dalk tutorials download want ek is [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... Verskyn ook onder sleutelwoord(e): speletjie 26 Opmerkings





Al weer huiswerk