Sleutelwoord Argiewe: stereotipering

Ek wonder…

Jinne, ek wonder in hoeveel dele van onse ou provinsie die gebeur? Hulle sê mos when in Rome do as the Romans do…. Ek probeer hard om nie mense te label of te stereotipeer nie, want ’n mens sukkel naderhand om die fyn lyn van onderskeid te tref en dit mag dalk rassisties oorkom. Dit wat my [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Ek wonder |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): | 59 Opmerkings |

Bordjies

Hierdie vurige meisie is altyd in die moeilikheid….. Iewers….. Ek raak al gewoond daaraan, maar dit is nie altyd lekker nie.  Weereens is ek tereggewys op ‘n kleine ou personality flaw van my en ek is nie seker of ek saam stem met wat gesê is nie. Ek was nog altyd ‘n groot vegter vir [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): , | Sê jou Sê |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License