Girl van die Suburbs » self liefde

Ek is nou klaar gedink
Maandag… Blou dag… kak dag… Ek is terug in die malle gejaag na ‘n naweek van rus. Rus in die bos, langs die rivier… met die sonbesies se gesing wat elke minuut jou herinner dat die tyd aanstap… al warmer… verder.

Die stille besef in die saam-wees maak deure oop soos sluise… Onwillig spoel die jare van onthou oor die klippe….. En ek weet…

“Be master of the mind rather than be master by mind”

Ek sit nie meer langs ‘n graf van verlange nie. My hoop lê in die wete dat my hart weer my eie is. Ek is wie ek is. Ek hoef nooit weer vir enige iemand te verander nie.  Met die besef verstaan ek dat nie almal altyd van my sal hou nie en ek is fine daarmee… want eintlik is ek heel oraait.

Ek is weer lief vir myself.