Girl van die Suburbs » online dating

Meisie Lank sê
Meisie lank is ‘n baie goeie vriendin van my. Ek sou sê, sy is heel waarskynlik my beste maatjie, maar ons verskil soos dag en nag. Sy is nou ‘n paar maande getroud… en raai waar het sy haar  vangs  gevang? Op die internet. Dit is deur haar aansporing dat my liefling-soektog ontstaan het maar ek het wragtag nie die geduld of stamina om hierdie ding deur te sien nie. Ek hou van instant gratification en hierdie gewag, en geloer en gesnuffel dryf  my teen die mure uit! Ek sien jou, ek laaik jou… ek date jou. Dit is hoe ek wil werk…

Hierdie stukkie is deur haar geskryf en nou is ek meer as oortuig dat die ding nie vir my is nie, want ek is ‘n softy… ek kan nie met ‘n plan werk nie en ek sal die manne te vinnig jammer kry en voor ek my weer kan kry dan sit ek weer in ‘n posisie  waar ek myself nie gaan uitkry nie.

Internet dating is very much like fishing. With fishing you usually go out with the idea of catching a specific type of fish, but very often end up snagging an old tyre or something equally useless. So, too, with internet dating you hope to catch Mr. Right but most often end up snaring Mr. Very Wrong.

The night before you check your equipment (a.k.a. checking out your wardrobe to decide what to wear); you bait your hook (a.k.a. dressing up and putting on make-up); you cast your line(a.k.a. going to meet the date); you wait for a nibble (a.k.a. see if he pitches); you haul in the fish (a.k.a. check if he can do more than walk and chew gum at the same time); you decide whether or not the fish is worth taking home or tossing it back into the water (a.k.a. deciding whether or not to see the guy again or to fain a migraine and make an early exit.

I quickly learnt to go on midday coffee dates rather then accepting invitations to supper. If your coffee date turns out to be a disaster, you won’t have wasted a whole evening, missing your favourite TV programme and you can still go shopping in the mall. If the conversation dries up you can always check your mail on your cell phone or pretend to be checking a sms while you delete his number from your phone.

Supper dates can be a mine field. I usually know within the first five minutes whether or not the evening is going to be a success or a calamitous failure –  doomed to inane chatter, pregnant pauses, mouthing of platitudes or boring monologues by my date of his sexual prowess, ex-wife/girlfriend who doesn’t understand him, his wealth, health……or that dreaded killer of conversation ~ The Blue Bulls!

If the guy looks like Woody Allen with the personality of a dead trout, you order a salad, go to the loo and phone a friend – tell her to call you back to say that your house is on fire! Or hide in the loo and pray that your salad has arrived by the time you get back to the table. Tell your date that you think you left the iron on at home, ask for a doggy bag (a girl’s got to eat) and beat a hasty retreat.

How to avoid the good bye kiss. Tricky one…. I can invariable tell if a guy wants to kiss me –usually under the pretext of walking you to your car. Be proactive. Thank him for the evening. When you get close to your car, give him a hug while pressing the remote button to unlock your car (the sound of the unlocking car will distract his attention), jump in your car, lock the doors, open the window just a crack, smile, start the car and drive away …..

Liefling….. Hier komme(n)ding
Ek verstaan nie hoekom my Vrydae by die werk besiger is as Maandae nie.   Ek het nog verslaap ook en het eers my make up aangesit by die werk. My nag lewe het so bietjie ingemeng met my slaaptyd. Ek was weer uit saam MES en het gaan kos uitdeel in Johannesburg se middestad aan die straatlopers en haweloses.

Jissie, my online-dating projek is twee dae oud en ek skeep dit al reeds af. Ek het geregistreer, my kiekie gelaai en my voorkeure gelys.  Ek het wel geen epos beantwoord of met enige iemand begin chat nie. Ek sal seker ‘n paar jagters verloor. Behalwe vir die tyd kwessie dink ek is ek onbewustelik bang om daari commitment te maak… Of plein weg lui?

Nou dat ek aangesluit het is my profiel al 199 keer besigtig, ek het 31 aanhangers en het 11 eposse ontvang. Nou die bogger op is dat niemand hulle eintlik aan my non-negotiables steur nie. Die persoon moet ‘n Christen wees. Hy moet van my kulturele afkoms wees. Hy kan tussen 28 en 35 jaar oud wees.  Nie-roker en Enkellopend. En langer as ek.  Ongelooflik wie nou almal dink hulle kan hierdie prinses se ridder wees…

My Soul… Kyk nou hierdie lucky packet waaruit ek my keuses moet maak (ek deel so paar met julle). Gelukkige ekke …

LL – Die gesiglose siel se kiekie is nie beskikbaar nie. Hy is 16 jaar ouer as ek en huwelikstatus is gemerk as Ask me later. WTF… Of jy is getroud of nie? Die kabouter is net so kort soos ek (en ek is kort. Girlie is 1.62 m lank)

Sy oneliner aan my was Beautiful eyes and body… Yeah right, take me now and make me yours. Jy kan nie eers my lyf op die kiekie sien nie. Simpel vent.

TT – Die terggees is 16 jaar ouer as ek en het ook  nie ‘n foto’kie nie. Hy is effe langer as ek, maar lys homself as ‘n heavy smoker en is ook geskei…Heeeee  Yaaaaaahhhh!

Sy naarmakende epossie aan my is verseker ‘n generiese een wat hy dalk aan almal omstuur… I must say the beauty you have and the maturity is expressed in all that I read and see. I am really intrigues and have to utter WOW!!!! What a woman… someone close to  my heart and would hope that I could be given the opportunity to entertain her to dinner and see what the future holds.  Nope… Ek gaan dit skip. My profiel is niks-seggend en ek dink hy het net van die foto gehou!

BF – Hierdie Indiaan is ‘n jaar ouer as ek maar ek moet hom ook later uitvra oor sy  huwelikstatus.  Weereens.. WTF?????  Oh hy is ook van die Islam geloof.  Ja, ek wil graag ‘n ninja-pakkie dra… So bring it on! Pffffffff…..

Sy epossie aan my, is riviting stuff… Hi How are you???  Wonder hoe klink dit in hindi… SKIP thank you!

Nou daar is een wat my aandag getrek het, want hy val in my voorkeure maar het ook nie ‘n kiekie nie. Hy is 5 jaar ouer as ek, was nog nooit getroud nie en het geen kinders nie.

Ek is seker sê dit vir elke girl, maar dis lekker om te hoor… Hi, I was looking at your profile and I must admit you are an amazing person…

Oi…. Keuses…..Keuses

Ek sal julle volgende keer verder vertel van my uitnodiging vir bietjie whips en chains…van ‘n getroude kalant…

Liefling….. Da’s dit nou.
Ek het vanaand deur my memento boks gekrap… dis so rooie wat ek al van standard nege al saam my rond dra. Dit was eintlik eers my huishoudkunde naaldwerk doos wat ‘n beter doel begin dien het. As daar nou een ding is waarmee ek useless is…is nugter dink nie die enigste ene nie…ek kan glad geen steek naaldwerk doen nie.

In hierdie boks, vind ek toe baie briewe…vir een of ander bizarre rede het ons op skool vir mekaar geskryf… Veral eksamen tyd lyk dit my… En daar vind ek toe ook my eerste liefdes briewe. Ou B… Die man kon maar. Ek kan ‘n man wat mooi sing, maar veral mooi skryf nie weerstaan nie.

Wag… kom ons skip daai tangent…Ek besef toe ek is verveeld met my huidige droogte van ‘n suitor. Eintlik dink ek my lewe in die algemeen is vervelig. As ek daai briewe van B lees… dan wonder ek of ek weer sulke opwinding sal beleef? Dit was nog voor die dae van emails, en ons het aan mekaar briewe gefaks. Ek is egter bly ek het die lendelam papiertjies gelamineer want na ‘n ruk verdof die ink op daardie gladde papier.

Dus het ek nou vanaand besluit om weer opwinding in my lewe terug te besorg. Kyk… ‘n mens kan ook net soveel dink aan fietsry voor jy oorgaan in die aksie. Ek begin nou rond kyk vir ‘n fiets… maar dit kan ek ook nou net in die daglig doen. Ek het vanaand by ‘n dating site aangesluit! Ek soek daai kick om my weer te laat lag en giggel oor die onbenullighede van menswees

Kom ek vertel julle net, dat dit nie ‘n maklike oefening is nie, want die talent lyk nou nie so belowend nie.. maar siende dat ek self nie kiekies doen nie gaan ek nou nie iemand penaliseer wat ook so voel nie…nie almal van ons is fotogenies nie… Dis hoekom ons blog en nie model werk doen nie, jy sien…

Toe gaan lees ek deur die profiele. Ek is in vir ‘n ding want ek het myself voorgeneem om nooit weer ‘n geskeide man te date nie. Tensy daar ‘n bliksemstraal vanuit die hemel op my neer klief as teken dat dit my trou man is. Almal lyk of hulle ‘n tassie saam hulle dra? JA… ek kan sien want die foto’s is gekrop om of ‘n kind of ‘n eks uit te sny.

Toe gaan registreer ek maar… Meisie lank het haar man so ontmoet… en sy karring elke liewe aand aan my en behalwe vir die pret is dit om haar ook stil te kry. Alhoewel ek lief is vir skryf kan ek nie myself verkoop nie… I don’t do one liners…ek kan ook nie vir jou sê hoekom jy my beter moet leer ken nie.

In elk geval (sug)…. Dis gedoen, kiekie is gelaai… ek sal môre die fyner skaaf werk doen… want nou behalwe jou hobbies lys moet jy nou jou ideale maat beskryf, jou voorkeure, afkeure… en… en…en … daar gaan afmerk. Is ek  attractive, very attractive, of average want ek is verseker nie Beauty contest winner materiaal nie. O, en wat is die verskil tussen hazel en bruin oë?

Hier kom ‘n ding…. want as Boendoe kan paaldans / striptease? Kan ek online dating probeer