Sleutelwoord Argiewe: online dating

Meisie Lank sê

Meisie lank is ‘n baie goeie vriendin van my. Ek sou sê, sy is heel waarskynlik my beste maatjie, maar ons verskil soos dag en nag. Sy is nou ‘n paar maande getroud… en raai waar het sy haar  vangs  gevang? Op die internet. Dit is deur haar aansporing dat my liefling-soektog ontstaan het maar [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): | Sê jou Sê |

Liefling….. Hier komme(n)ding

Ek verstaan nie hoekom my Vrydae by die werk besiger is as Maandae nie.   Ek het nog verslaap ook en het eers my make up aangesit by die werk. My nag lewe het so bietjie ingemeng met my slaaptyd. Ek was weer uit saam MES en het gaan kos uitdeel in Johannesburg se middestad [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): | 18 Opmerkings |

Liefling….. Da’s dit nou.

Ek het vanaand deur my memento boks gekrap… dis so rooie wat ek al van standard nege al saam my rond dra. Dit was eintlik eers my huishoudkunde naaldwerk doos wat ‘n beter doel begin dien het. As daar nou een ding is waarmee ek useless is…is nugter dink nie die enigste ene nie…ek kan [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): | 32 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 6 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License