Sleutelwoord Argiewe: MES

Winterhoop

Ek is verseker nie die beste persoon om te vra oor aktuele sake nie, want ek kyk nie nuus nie. Ek lees nie die koerant nie en nog minder loer ek na die weervoorspellings. Dit is als net klein jakkalsies wat my of my bloeddruk op jaag of die trane oopdraai. Ek verkies om oningelig [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Dit trek my aandag, MES |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): | Sê jou Sê |

Die toring van hoop

Die Kersseisoen is hier… en alhoewel ek nie ‘n groot voorstaander is van die jolyt in die winkels en op strate nie is dit tog lekker om die Kers gees te beleef…. Ek onthou as kind het ons altyd saam my ouma hulle gaan Kersliggies kyk… maar al hang my lewe nou daarvan af, kan ek [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): MES, My lewe |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): , , , | 10 Opmerkings |

Bakboord of Stuurboord

Moet nou nie dink dis ‘n girly ding nie… dit is wel ‘n girlie ding,en moet hierdie nou nie sien as ‘n admission of weakness van die skoner (beter) geslag nie…Ek is useless met aanwysings. Hmmm…ek dink rigting ook. Ek moes vroeër die week in Hillbrow invaar, na MES se kantore maar die keer was dit [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): , | 12 Opmerkings |

Stads gesiggies

Hierdie meisie leer deesdae vreeslik baie. Die Heilige Gees het my sommer heel voor in die klas laat sit om seker te maak my aandag word nie weer afgetrek nie en ek moet sê ek staar groot oog na die swartbord….. Die lesse is nie net interessant nie, dit is vrek relevant tot soveel aspekte [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): | 5 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 6 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License