Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 6 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Sleutelwoord Argiewe: Meneer Hartseer
Agt
Hartseer
Ek wens so ek kan een oggend wakker word en dis alles weg… Ek wil jou storie klaar kry, sodat ek kan aangaan met net die vae herinneringe van toe. Ek baklei baie hard teen die swart hond wat so nou en dan kom grom. Ek gaan not a hell nie weer… ooit weer oor [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Meneer Hartseer, My lewe, Rooiwyn vir die Siel Verskyn ook onder sleutelwoord(e): heroïen, kokaïen 35 Opmerkings
Sewe
Mevrou hartseer
Ek is nou moeg weg gekruip….. regtig… dis sieldodend om sekere areas en winkelsentrums te vermy oor ek bang is ek loop teen jou vas… en vandag toe gebeur dit… op straat. Ek het vanaand op pad Hillbrow toe verby meisiekind se skool gery. Ek dink nie julle het my gesien nie…Ek het regtig [...]
Ses
Liewe Hartseer
Vandag skryf ek vir jou om te vertel hoe goed dit met my gaan, want niemand vra meer nie. Ek is seker niemand vra jou ook meer nie, maar wat maak dit saak? Ek weet nie so mooi hoe dit met jou gaan nie want ek is nie oortuig van jou finale rusplek nie. [...]
Vyf
Dit het my nie lank geneem om my eie paranoia te voed nie, want daar was gereeld ‘n gevoel dat meneer hartseer nie so eerlik met my was oor sy doen en late nie. Ek glo nie daaraan om in ander se privaatheid rond te krap nie… maar met hom het ek ‘n uitsondering op [...]
Vier
So verslaaf soos ek aan meneer hartseer was….. so verslaaf was hy aan voorskrif medikasie. Ek het smekend sy huisdokter gevra om op te hou om die pille voor te skryf, maar dit was net ‘n mors van asem. Na maande van smekery het hy in elk geval oorgeskuif na straat dwelms. My hande was [...]
Drie
Nou maar reg….. Ek het baie hard probeer om weg te kruip maar dit het nie gewerk nie, want daai gat waarin ek soms inval word nou bietjie crowded met almal wat ek daar in nooi. Dit is nou die mense wat so op my gemoed druk…
Ek sit hier by die werk met my oorfone [...]
Twee
In die tyd na Poen se dood het ek enige iets gedoen om besig te bly. Om fisies besig te wees was maklik, maar die kopmalheid was ‘n ander storie. Ek het toe in ‘n vriendin se winkel in een van die groot winkelsentrums in Johannesburg gaan werk oor naweke en in die aande. [...]





Ek hoop