Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Sleutelwoord Argiewe: liefde
Nuwe Jaar 2010
En hier begin die nuwe jaar vir die meeste van ons… terug in realiteit. Vakansie tyd het party goed gedoen; ander is deur ‘n dinkproses en dan is daar die wat nog nie gereed is vir die nuwe jaar nie. Almal reken dat 2010 ‘n besonderse jaar gaan wees, en ek wonder hoekom. Waarom hoop [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe, Rooiwyn vir die Siel Verskyn ook onder sleutelwoord(e): 2010, geloof, hoop, voornemens 32 Opmerkings
Beskerming = Liefde
Geplaas in Gedagtegroep(e): Natuurlik is dit mooi..., Sommer maar net... Verskyn ook onder sleutelwoord(e): beskerming 19 Opmerkings
Die toring van hoop
Die Kersseisoen is hier… en alhoewel ek nie ‘n groot voorstaander is van die jolyt in die winkels en op strate nie is dit tog lekker om die Kers gees te beleef….
Ek onthou as kind het ons altyd saam my ouma hulle gaan Kersliggies kyk… maar al hang my lewe nou daarvan af, kan ek [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): MES, My lewe Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Hillbrow, hoop, MES, Metro Evangelical Services 10 Opmerkings
Vir jou wat weet…
Hierdie meisie het ‘n ongelooflike hartseer gevoel vanoggend, so asof my siel huil. Ek weet nie waar die gekrap aan my vandaan kom nie. Alhoewel die Heilige Gees my weer in die klas laat opstaan het gisteraand om ‘n paar vrae te antwoord het, het ek tog vrede in my hart. Mag dit dalk wees [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Skepper 8 Opmerkings
Liefde op die Internet
Hierdie siniese kaalvoet meisie het dit al baie oorweeg om die Internet Date-ding te probeer, maar gelukkig vir my, is ek helemaal te lief vir my eie comfort zone. Ek is ook bang vir die mal mense wat daar uithang. Ek praat nie uit ondervinding nie, maar ek ken ‘n paar dames wat braaf genoeg [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... Verskyn ook onder sleutelwoord(e): internet, internet dating 34 Opmerkings





En dit begin