Sleutelwoord Argiewe: lewenslesse

Skuif nader…..

Sjoe… en die agteros kom ook in die kraal. Ek het al baie gewonder watter lesse ek aan my kinders sal oordra eendag, want dit wat jy nie uit ervaring leer nie, leer jy uit beginsel. Hier is die lesse waarop ek my lewe (probeer) baseer: Ek dink die grootste element waaruit jou lewe moet bestaan is [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Rooiwyn vir die Siel | Sleutelwoorde: | 62 Opmerkings |

Girlie leer weer lesse

Alles wat ek nodig het om oor die lewe te weet, het ek geleer by Noag en sy Ark Moet nie die boot mis nie Onthou ons is almal in dieselfde bootjie Beplan vooruit! Noag het nie die Ark begin bou toe dit eers begin reën het nie Bly fiks. Net dalk as jy die dag 600 jaar oud [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... | Sleutelwoorde: | 12 Opmerkings |

Girlie se lesse

As voorsitter van die voelfokkol raad, het ek besluit om my lewenslesse… of van hulle te deel. Daar is te veel hartseer en geweld (verbaal) in die omgang tans. Ongelukkig is daai klein wit pilletjies nie meer deel van my bestaan nie anders het ek aangebied om vir ieder een wat demoer in, hartseer, teleurgesteld [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... | Sleutelwoorde: | 19 Opmerkings |

God se hand in alles

Ek kan nie stry nie, ek is ‘n sucker vir ‘n mooi storie.  ‘n Storie waaruit ons lewenslesse kan leer lê my na aan die hart. Wanneer die storie nog ‘n fairytale ending het, kry ek so ‘n warm gevoel in my hart. Ek wonder partykeer hoe mense nie in ‘n God kan glo nie. Hoe [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God |Verskyn ook onder sleutelwoord(e): , | Sê jou Sê |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 6 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License