Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Sleutelwoord Argiewe: kinders
Die laaste 50 jaar
Aan al die “kinders” wat die 1930’s tot 1980’s oorleef het!
Eerstens het ons die rokery en drinkery van ons moeders oorleef terwyl hulle swanger was. Hulle het aspiriene gedrink, blou kaas en vis uit ‘n blik ge-eet en is nooit getoets of hulle diabeties was nie. Na al die trauma was ons in ons bedjies gesit op [...]
Die Onskuld van ‘n Kind
Daar is min dinge wat hierdie loskop so baie geniet soos die gesprekke wat ek met klein kindertjies het, of dalk meer die afluister na die gesprekke tussen die ou vuil gesiggies. Ek self is nog nie ‘n ma nie, maar my vriendinne maak op vir hierdie tegniese aspek. Ek geniet hulle kinders vreeslik baie.
Ek [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Natuurlik is dit mooi... Verskyn ook onder sleutelwoord(e): briewe aan God 15 Opmerkings
Lewensles deur Logan
Ek word al hoe meer bewus van die mense om my se min dink van hulle self. As die een nie dink sy is te vet nie, dan is hierdie een nie mooi genoeg nie. Nou wonder ek so met my middagete op my skoot, hoekom voel almal so minderwaardig?
Dit is hartseer dat ons die [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God Verskyn ook onder sleutelwoord(e): lewensles, Logan Henderson, The Sky Angel Cowboy 4 Opmerkings
Hoe ons groot gemaak is….. Ek is okay
Vandat ek weer my voete in Gauteng gesit het, is ek siek. Ek was twee dae by die werk en twee dae in die bed. Vanmiddag het ek beter gevoel en na ek ietsie geëet het, het ek die televisie aangeskakel en was heel opgewonde, want Dr. Phil was op die kassie. Nou die wat [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Rooiwyn vir die Siel Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Dr. Phil, Gauteng, moederskap, Oprah, ouers, persoonlikheid, selfbeeld Sê jou Sê





Die Siel van ‘n Kind