Girl van die Suburbs » It’s a guy thing

It’s a guy thing…
Toe slaan ‘n moerse tragedie my mos gister en ek beland vir de helfte van die dag in ‘n bande plek….. En daar sit ek tussen die manne…. En al die rubber…. En hope mans tydskrifte. Ek het drie FHM’s en een Men’s Health deur gewerk en ek moet bieg… ek dink die mans tydskrifte is regtig van hoë standaard.

So met die deurblaai van die FHM toe wonder ek …. Wie is verantwoordelik vir….

Die  make up, want vrek hulle almal het die mooiste engelgesiggies

Die hare, want almal het sulke pragtige mane… met sulke dik lang hare

Die tan’s want almal lyk asof hulle van een van die eilande afkom

Die onderklere fittings want wragtig ek het lanklaas onderklere so goed sien sit op enig lyf

Ek is nie sooo naief nie en ek reken die bogenoemde word gehandhaaf deur ‘n goeie photoshopper.

Maar wat my die meeste impress het… was die porn poses en beligting. Die girls lyk regtig fantasties en as jy mooi kyk kan jy sien dat dit die twee elemente is wat die kiekies maak.

Gaan kyk gerus hier…

Ek wil net een weet…  hoe kry ‘n mens so span om ‘n shoot te doen? Ek sal regtig dit oorweeg as die A-Team my ook so kan opzoosh.