Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Sleutelwoord Argiewe: hoop
Nuwe Jaar 2010
En hier begin die nuwe jaar vir die meeste van ons… terug in realiteit. Vakansie tyd het party goed gedoen; ander is deur ‘n dinkproses en dan is daar die wat nog nie gereed is vir die nuwe jaar nie. Almal reken dat 2010 ‘n besonderse jaar gaan wees, en ek wonder hoekom. Waarom hoop [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe, Rooiwyn vir die Siel Verskyn ook onder sleutelwoord(e): 2010, geloof, liefde, voornemens 32 Opmerkings
Ek hoop
Ag ou drama queen hier hou nie van die opbou van emosie wat tans plaasvind in my gemoed nie. As daar nou twee emosies is wat ek glad nie kan hanteer nie, dan is dit verwerping en onsekerheid… en nou kom ek agter daar is ‘n derde een wat begin kop uitsteek. Ek voel alleen… [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe, Rooiwyn vir die Siel Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Kersfees, Meneer Hartseer 39 Opmerkings
Die toring van hoop
Die Kersseisoen is hier… en alhoewel ek nie ‘n groot voorstaander is van die jolyt in die winkels en op strate nie is dit tog lekker om die Kers gees te beleef….
Ek onthou as kind het ons altyd saam my ouma hulle gaan Kersliggies kyk… maar al hang my lewe nou daarvan af, kan ek [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): MES, My lewe Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Hillbrow, liefde, MES, Metro Evangelical Services 10 Opmerkings
Die hoop vergaan nie
In hierdie verganklike lyf is daar ‘n hart wat stadig klop. Vol hoop. Tog rustig. Oordonderend in afwagting. Terwyl die donker oor die stad kruip sit hierdie dromer en wonder of soveel dinge en staar na die volbloed rooi in my wynglas. Hopelik help die fluweel brand om die denke gladder te laat vloei.
In die [...]
Môre Wag
Hierdie stadskind is regtig dankbaar dat daar ‘n hoofstuk aan die afsluit is in my lewe. Die sleutel draai in die slot met die hoop dat alles van gister agter gelaat sal word, want die stukkie hartseer wat vir my uitgekerf is is nou al sewe keer omgedraai om in die gat te pas. Dit [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Rooiwyn vir die Siel Verskyn ook onder sleutelwoord(e): herinnering, môre, seer, verlede 16 Opmerkings
Sonskyn en Happiness
Hierdie stadskind het ‘n snaakse gewoonte….. Ek neem wolke af. Ek vrek ook wolke. By tye sal ek my motor van die pad aftrek om ‘n kiekie te neem en partykeer tot ander se onsteltenis sal ek dit so in die bestuur afneem. As ek by die venster uitkyk en die komposisie spreek tot my [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Natuurlik is dit mooi... Verskyn ook onder sleutelwoord(e): happiness, sonskyn, wolke 5 Opmerkings





En dit begin