Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 6 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Sleutelwoord Argiewe: herinnering
Psalm 23 – Die houtkis herinnering
Slim vang sy baas. Ek het dit goed gedink om in Knysna te kom rus en om my nuutgevonde vriende beter te leer ken. Wie ek stelselmatig oor die internet en telefoonlyne leer ken het. Wonde wat ek so hard aan gewerk het om te laat genees, het so roof vir roof weer vanaand oopgebars. [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Psalm 23, vertroosting, vrede 2 Opmerkings





Môre Wag