Meer oor die Suburbs…
Stem vir my
“n Voorstedelike Engel
Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 7 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES online dating Oprah paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag The Shack verjaarsdag vrede vreugde vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- Andrew: Ek is laaik iemand se cherrie!
- cat@juggling act: Tien
- cat@juggling act: J’aime la vie
- shiningfire: J’aime la vie
- Sonlig: J’aime la vie
- Xena Phoenix: J’aime la vie
- Girl van die Suburbs: Ek is laaik iemand se cherrie!
- Girl van die Suburbs: J’aime la vie
- Girl van die Suburbs: J’aime la vie
- Xena Phoenix: J’aime la vie
- Andrew: Ek is laaik iemand se cherrie!
- demoerin: J’aime la vie
- demoerin: J’aime la vie
- Girl van die Suburbs: J’aime la vie
- Girl van die Suburbs: J’aime la vie
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
Sleutelwoord Argiewe: hartseer
Tussenin
Tussenin
Iewers tussen die stof is jou spore,
iewers tussen gister en vandag is iets verlore.
Daar waar niemand kan sien nie, is jy nog altyd deel van my
Met my drome ry ek op die kruin,
in realiteit bly wag ek op die rooi duin.
Ek mis jou in gister en ek bly soek jou in vandag, want ek weet…
Iewers [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Meneer Hartseer, My lewe Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Tussenin, vrede 10 Opmerkings
1 Maart 2008
Liewe Hartseer
Ek is vanoggend hartseer en huil al van gisteraand af na die boodskap wat ek gekry het. Dis iets wat ek moes hoor en ek is ongelooflik dankbaar oor wat ek daar gelees het.
Dis vandag twee jaar terug wat ek voor jou oop graf gestaan het en in alle eerlikheid was ek in die [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Meneer Hartseer Verskyn ook onder sleutelwoord(e): dood, dwelms, selfmoord 42 Opmerkings





Cowboys don’t cry en dis hartseer