Girl van die Suburbs » happiness

Ek is happy
Ek is bekommerd want ek het absoluut niks waaroor ek kan skryf nie. Gewoonlik sukkel mense om my stil te kry, maar alas… ek het geen opinie, stukkie wysheid of stront storie om te deel nie. Dit… is oor dit my goed gaan. Dit gaan goed vir geen spesifieke rede nie, so ek skryf dit toe aan genade.

Hoe maklik word ons nie geïnspireer deur moeilike tye nie? Hoekom weet ek nie. In pyn kan jy metafore gebruik om die taal van jou hart te skets in kleur, emosie en lirieke… Maar dit is vir my vrek moeilik om iets merkwaardig op te toor oor happiness…

So hier is girl in ‘n neutedop (sorry oukie… hierdie woord-droogte laat my noodgedwonge by ander steel)

Ek kan dankie sê vir die persoon wat saam my sit en mense dophou, want hulle geniet dit net so baie soos ek

Ek kan dankie sê vir die die persoon wat saam my ‘n girlie fliek kyk, want ‘n gelag is die beste medisyne na ‘n harde week

Ek kan dankie sê vir die persoon wat saam my ’n bier drink, want die saam-wees tye is vervullend

Ek kan dankie sê vir die onverwagte epos wat my vandag dwing om vir jou te sê; jou woorde inspireer my by verre meer as wat jy dalk besef

Ek kan dankie sê vir laat middag kuiers op die gras saam my ouers, want ons is net lief vir mekaar

Ek dink die ding waaroor ek dalk die dankbaarste is, is die alleen stille tye

Waar ek alleen die mense sit en dophou in die skare se geskarrel en nie alleen voel nie

Waar ek alleen ‘n movie gaan kyk, want ek wil en nie oor ek nie ‘n date kan kry nie

Waar ek alleen my kussing vashou wanneer ek aan die slaap raak en ek is okay daarmee

Waar ek alleen ‘n bier drink terwyl die son voor my sak, want ek hou van my eie geselskap

Waar ek alleen vir myself sit en lag oor die simpel goed wat ek aanvang of sê

Waar ek alleen in woorde oor myself verdwaal…

Ek is dankbaar vir hierdie stille siele rus.