Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Sleutelwoord Argiewe: God
Die Keuse van ‘n lewensmaat
My beste vriendin van die afgelope sewentien jaar, het gister die knoop deurgehak. Dit was ‘n emosionele dag vir ons almal, want soos ‘n hele paar van ons skoner geslag het sy haar fair share van paddas gesoen….. op soek na die regte een. Ons is almal so dankbaar dat sy uiteindelik haar ridder op sy [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God Verskyn ook onder sleutelwoord(e): bruid, bruidegom, hartsbegeerte, Here, Hooglied 5, kerkie, keuse, lewensmaat, prinses, ridder 10 Opmerkings
Ek luister: Deel II ….. Loutering tot volmaaktheid
“Dwarsoor die land, sê die Here, sal twee derdes van hulle uitgeroei word en omkom. Daar sal net ‘n derde van hulle oorbly in die land, en dié derde sal Ek met vuur louter soos silwer gelouter word. Ek sal hulle suiwer soos goud gesuiwer word. Hulle sal My aanroep, en Ek sal hulle gebede [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Jesus, klavier, Knysna, liewe heksie, oudhede, sandsteen, Steinway 2 Opmerkings
Ek luister: Deel I ….. Nou moet ek my vlerke gebruik
Ek is tans met verlof en die luiheid het my behoorlik beet gepak. Ek slaap laat, lees so bietjie, slaap dan weer en dan probeer ek ‘n film êrens in my slaperige dag inpas. Die seelug doen my goed en skielik het my alewige insomnia in Gauteng agter gebly en ek haal die afgelope jaar [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God Verskyn ook onder sleutelwoord(e): Gauteng, Here, Jesus, The Shack, William P Young Sê jou Sê
Ek kan weer hoor….. Nou moet ek luister
Ons is al vier maande in hierdie nuwe jaar in en dit tref my soos ‘n boek wat gegooi word teen my voorkop….. Ek is besig om net ‘n toeskouer in my eie lewe te wees. Ek LEEF nie! Ek is nie ‘n deelnemer nie. Hoe hartseer is hierdie gedagte nie, want ‘n mens is [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... Verskyn ook onder sleutelwoord(e): leef, lewensmaat, lewenspad, Paulus, Vader Sê jou Sê





Ek luister: Deel III….. Ek stel my eie grense