Girl van die Suburbs » ek is lief vir julle

I love you too
Ek dink die gesegde lui… Jy kan jou vriende kies, maar nie jou familie nie… Wel…Ek het nie ‘n keuse in ieder geval nie. Mense is net geneig om in my hart in te klim en dan klou hulle soos daai vreeslike vaal uitgekoude tjappie aan ‘n skoolbank. Ek is wel vreeslik kieskeurig wie ek wel toelaat…

Ek het soos oudergewoonte vir my popcorn gespring en sit hier met my aanmaak koeldrank, my twee bitter swak plekke. Ek drink elke dag 3L drink-o-pop… maar ook net die lemoengeur… Ek hoop heimlik dat ek ‘n orange-tinge sal kry sodat ek nie so ‘n wit velletjie sal hê nie…want nig tan glad nie. Ek brand blasé

Fokus, guppie… fokus…om terug te kom na my storie… Ek le nou en eet my popcorn hier op die bank en dink terug aan die vriende in my lewe… present and past en die rol wat elkeen in my lewe speel. Ek het by Son van haar maaikie gelees en toe hak die gedagte nou vas.

Ek het geweldig baie kennisse… maar min vriende en ek sal bieg daar is twee of drie bloggers wat ek as vriende beskou al het ons nog nooit hand geskud nie…Want hulle julle is omgee mense.

Die vriende wat saam my in die stof speel elke dag, is die vir wie ek my lewe sal aflê… want ek is nie ‘n maklike mens nie. Ek is kompleks verby en dit sit hulle nie af nie…inteendeel hulle moedig my andersgeid aan … and then some… Ek het heel waarskynlik amper elke een op ‘n tydstip in hulle se moer gestuur oor ek kwaad was vir hulle maar oor hulle weet wat goed is vir hulle het hulle my weer met ope arms ontvang  toe die tantrum oor was.    Al  het dit in een geval 3 jaar geneem.

Dankie vir die wat ‘n verskil maak in my lewe elke dag…. Girlie is lief vir julle en vir die res… yes I love you too!

Ek meen wie sal kan uithou met ‘n diep inspirerende, adorable, soekende, enigmatiese ontledende, ontfermede, snaakse, harlekyn van ‘n verkleurmannetjie?    What a treat!