Girl van die Suburbs » blogs

Is lekker om Afrikaans te is…….
Nee, dit is nie Girl van die Suburbs nie. Dit is ekke, Ou Dienskneg, wat op uitnodiging so ietsie aan julle almal rig. GvdS het my gisteraand gebel en ‘n klomp snaakse geluide gemaak…al wat ek kon hoor was “brongitis” en “skryf”. Ek neem aan die “brongitis” was van toepassing op haar want sy het glad nie lekker geklink nie en ek het toe maar aangeneem die “skryf” is van toepassing op my en dus voer ek maar net opdragte uit.

Ek het nou nie veel om te sê nie behalwe dat ek met my en Jong Dienskneg se hulp aan GvdS met hierdie blog in die gewoonte gekom het om al julle klomp se blogs op ‘n gereelde basis te lees. Dit is nou die Afrikaanse blogs. En ek geniet dit, moet ek bysê. Nou nie almal s’n nie. Sekere van hierdie blogs het my oog vinnig gevang en ek is weer net so vinnig daar weg.

Die feit bly staan dat dit in Afrikaans is en ek is verheug oor die feit dat Afrikaans so groei op die Internet. Aan julle almal – dit is nou uitgesluit die andere – doen so voort!

Afrikaans verdien dit.

GvdS, sterkte en word gou gesond!