Girl van die Suburbs » bevooroordeeld

Bordjies
Hierdie vurige meisie is altyd in die moeilikheid….. Iewers….. Ek raak al gewoond daaraan, maar dit is nie altyd lekker nie.  Weereens is ek tereggewys op ‘n kleine ou personality flaw van my en ek is nie seker of ek saam stem met wat gesê is nie.

Ek was nog altyd ‘n groot vegter vir die underdog en ek glo jy takseer niemand op hulle baadjie nie. Ek hou nie van stereotipering nie en ek raak wild kwaai as daar gediskrimineer word. Vandag is dit uitgewys dat ek bordjies om mense se nekke hang, wat insinueer dat ek bevooroordeeld is …. EN EK IS NIE!

Ek kan dit regtig nie help as party mense net helemaal my respek verloor wanneer hulle, hulle monde oopmaak nie. Elkeen het ‘n gelyke kans by my, maar daar is net sekere karakter eienskappe wat my nou nie aanstaan nie. Hoekom moet ek jok en maak of ek nie ‘n probleem daarmee het nie? Ek gaan regtig nie ‘n moordkuil van my hart maak as jou menswees my omkrap nie. Ek kan nog verstaan as jy stadig van begrip is, en onthou oor ek so emosioneel ingestel is, neem dit nogal baie voor ek dink daar is nie hoop vir jou nie. Ek kan dit nog verdra as jy dom astrant speel om jou sin te kry (verdra ≠ goedkeuring nie). Ek kan dit net glad nie verstaan en nog minder goed praat as jy lui of windgat is nie en gewoonlik gaan daardie eienskappe hand-aan-hand.

Wat ek wel mee saam stem, is dat ek dalk nie so verbaal moet wees oor hoe ek oor sekere mense voel nie. Ek besef nie altyd dat my opinie ander se sieninge mag beïnvloed nie. Ek is die eerste persoon om te erken as ek ‘n persoon verkeerd opgesom het en kan redelik gemaklik om verskoning vra….. Maar die skade is gewoonlik reeds gedoen. Dit maak my nou van voor af moerig, want hoekom steur jy jou aan wat ek dink?