Girl van die Suburbs » 2010

Nuwe Jaar 2010
En hier begin die nuwe jaar vir die meeste van ons… terug in realiteit. Vakansie tyd het party goed gedoen; ander is deur ‘n dinkproses en dan is daar die wat nog nie gereed is vir die nuwe jaar nie. Almal reken dat 2010 ‘n besonderse jaar gaan wees, en ek wonder hoekom. Waarom hoop die mensdom dat die nuwe jaar beter gaan wees as die een wat ons agterlaat?

Ek…. Wel.. Girlie se menswees val in al drie kategorieë. Ek het gerus… Ek het helemaal te veel gedink en ek is nie reg vir die nuwe jaar nie… maar dis deels my eie fout want ek het besluit om wel voornemens te maak… wesenlike sowel as geestelike en emosionele mylpale wat ek wil behaal. Ek reken ek is dalk net bang vir daai commitment wat ek myself dwing om te maak.

2010 gaan vir my ‘n uitsonderlike jaar wees, want alles wat ek gaan aanpak gaan gebasseer wees op drie prinsiepe….. want daarin kan ek glad nie faal nie.