Argiewe van Gedagtegroep: tag

Al weer huiswerk

En daar dink Drakie sy is nogal snaaks en ek het weer huiswerk… En die een is moeilik hoor! Ek lees ‘n groot verskeidenheid blogs en geniet elke liewe een, alhoewel ek nie altyd terugvoer gee nie… So dalk lees ek by jou sonder dat jy weet… Ek mag dalk jou grootste roofleser wees…. dus jou [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): tag | Sleutelwoorde: | 42 Opmerkings |

Tag: 20 random stuff

En daar word ek wragtag weer getag deur aanmoediging van Son daar by ou Hoefyster. Ek reken julle weet nou regtig alles van my af, na die vrae wat ek hier en hier moes antwoord… maar ek is seker daar het iets interessant gebeur die laaste keer  vandag ons gecheck het. Ek eet amper elke aan [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Sommer maar net... | Sleutelwoorde: | 45 Opmerkings |

Vlam se huiswerk

Daarsy Drakie my huiswerk is gedoen… en mag ek maar byvoeg… Faaarrrk….. dis toe nou nie so maklik nie. Ek geniet die reën wat die laaste ruk so mildelik val. Dis goed vir die siel en ons vind tog net baat daarby. Die water word deur al die boere verwelkom en geen druppel word vermors in [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Sommer maar net... | 83 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • Stem vir my

    Vote for this Blog

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 6 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License