Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Argiewe van Gedagtegroep: Sommer maar net...
Beskerming = Liefde
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Natuurlik is dit mooi... Sleutelwoorde: beskerming, liefde 19 Opmerkings
Vlam se huiswerk
Daarsy Drakie my huiswerk is gedoen… en mag ek maar byvoeg… Faaarrrk….. dis toe nou nie so maklik nie.
Ek geniet die reën wat die laaste ruk so mildelik val. Dis goed vir die siel en ons vind tog net baat daarby. Die water word deur al die boere verwelkom en geen druppel word vermors in [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) tag 83 Opmerkings
Change is just as good….
As jy die site oopmaak en dit lyk soos altyd… druk Cntrl en F5 op jou sleutelbord.
Die look en feel is besig om te verander en ek sal graag van julle wil hoor… voorstelle, afkeure… enige iets…
Daar word egter op die server ook gewerk en die blasye mag vir tyd en wyl stadig laai.
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... 14 Opmerkings
Ek doen nie oggende nie
Ek was nog nooit ‘n oggend mens nie. Nie eers op die beste van dae het ek genoeg motivering om my kop op te lig nie. Ek word selde voor die wekker wakker en dan is dit oor ek wakker gesmeek word vir kos.
Lately gaan dit makliker…ek reken dit is om rede ek my vitamiene [...]
En dit hou aan reen…..
Ja-nee, kyk…. Die kaap van storms het so met die Suidooster reg hier in die binneland ingewaai. Ek kan nie onthou wanneer laas daar soveel water uit die hemel geval het hier in my kontrei nie.
Die Afrikaner bloed in my is dankbaar vir die reen op die plase (ja…. My ooms boer almal)…. Die coloured [...]





Mamma se seuntjie