Argiewe van Gedagtegroep: Sommer maar net...

Askies meneer

Ooohh… Julle ken dit almal… so wanneer jy in die hysbak klim en dit vang jou… so prominent… Nou verstaan jy…
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... | Sleutelwoorde: , , | 31 Opmerkings |

Tag: 20 random stuff

En daar word ek wragtag weer getag deur aanmoediging van Son daar by ou Hoefyster. Ek reken julle weet nou regtig alles van my af, na die vrae wat ek hier en hier moes antwoord… maar ek is seker daar het iets interessant gebeur die laaste keer  vandag ons gecheck het. Ek eet amper elke aan [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) tag | Sleutelwoorde: | 45 Opmerkings |

Mamma se seuntjie

Ek kyk nie vreeslik baie televisie nie, maar ek het my gunstelinge. Almal weet ek love Oprah… Om ‘n rede wat nie eers ek verstaan nie. Ek is absoluut versot op die nuwe NBC reeks Momma’s Boys. Ek wil my doodlag…. gisteraand wou ek myself weer doodhuil… Maar so entertaining soos wat die reeks is, weet [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Ek wonder | Sleutelwoorde: , | 31 Opmerkings |

Beskerming = Liefde

Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Natuurlik is dit mooi... | Sleutelwoorde: , | 19 Opmerkings |

Die jaareind gevoel!

Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | Sleutelwoorde: , | 29 Opmerkings |

Vlam se huiswerk

Daarsy Drakie my huiswerk is gedoen… en mag ek maar byvoeg… Faaarrrk….. dis toe nou nie so maklik nie. Ek geniet die reën wat die laaste ruk so mildelik val. Dis goed vir die siel en ons vind tog net baat daarby. Die water word deur al die boere verwelkom en geen druppel word vermors in [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) tag | 83 Opmerkings |

Change is just as good….

As jy die site oopmaak en dit lyk soos altyd… druk Cntrl en F5 op jou sleutelbord. Die look en feel is besig om te verander en ek sal graag van julle wil hoor… voorstelle, afkeure… enige iets… Daar word egter op die server ook gewerk en die blasye mag vir tyd en wyl stadig laai.
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... | 14 Opmerkings |

Ek doen nie oggende nie

Ek was nog nooit ‘n oggend mens nie. Nie eers op die beste van dae het ek genoeg motivering om my kop op te lig nie. Ek word selde voor die wekker wakker en dan is dit oor ek wakker gesmeek word vir kos. Lately gaan dit makliker…ek reken dit is om rede ek my vitamiene [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | Sleutelwoorde: | 63 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 7 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License