Girl van die Suburbs » Skool hou droom

Hoe kies ek?
Ek dagdroom mos mou al ‘n hele rukkie oor waar ek eendag gaan skoolhou sodra my studies voltooi is. Ek is ook mos ‘n lysie mens so behalwe vir die alewige lysies om my aan goed te herinner, maak ek ook lysies vir besluite wat ek moet neem. Die T-paneel lysies waar jy die goed en die sleg opsom van ‘n moontlike situasie. Nou wel… ek het al in my kop begin rondspeel met die kriteria wat ek wil neerpen vir die besluit wat ek eendag sal moet neem.

Toe ek Hierdie stukkie raaklees toe besef ek, hierdie gaan nogal ‘n moeilike taak wees om te doen. Ek dink nie onderwysers kan so mildelik kies aan poste by skole waar jy graag sal wil skoolhou nie. Daar is net soveel vakante poste en jou keuses gaan ingeperk wees.

Die berig gaan oor die vooraanstaande skool se skoolhoof wat vakansies kiekies op sy rekenaar gelaai het en van daai kiekies is toe rond versprei… Nou ek glo die hoof moes dit nooit in die eerste plek op sy werkrekenaar afgelaai het nie, want as dit van so aard is om nie in die koerant te verskyn nie… dan is daar fout. Die berig noem toe ook sommer dat dertien ander onderwysers al deur die jaar bedank het… oor die einste hoof se bestuurstyl.

Ewenwel… Watse lysie moet ek opstel as ek eendag die skool gaan kies waar ek gaan werk?

Mag my morele en godsdiens oortuigings ‘n rol speel?