Argiewe van Gedagtegroep: Rooiwyn vir die Siel

Nuwe Jaar 2010

En hier begin die nuwe jaar vir die meeste van ons… terug in realiteit. Vakansie tyd het party goed gedoen; ander is deur ‘n dinkproses en dan is daar die wat nog nie gereed is vir die nuwe jaar nie. Almal reken dat 2010 ‘n besonderse jaar gaan wees, en ek wonder hoekom. Waarom hoop [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | Sleutelwoorde: , , , , | 32 Opmerkings |

2009 – My jaar van liefde

Na ‘n aand van geen slaap, het ek vanoggend drie uur buite gaan sit om na die vroeë oggend geluide te luister en dit het my aan die dink gesit. Gister se geween oor my gemoedsbekakking was gou vergete…. Maar dit was tog nodig. Ek kan tog nie ‘n masker opsit en maak of alles [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | Sleutelwoorde: | 32 Opmerkings |

Ek hoop

Ag ou drama queen hier hou nie van die opbou van emosie wat tans plaasvind in my gemoed nie. As daar nou twee emosies is wat ek glad nie kan hanteer nie, dan is dit verwerping en onsekerheid… en nou kom ek agter daar is ‘n derde een wat begin kop uitsteek. Ek voel alleen… [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | Sleutelwoorde: , , | 39 Opmerkings |

Dankie

Die weirdste ding het gister gebeur….. Die volgende is by my werk afgelewer en dit het my dag ongelooflik opgehelder… DANKIE. I know this too shall pass. Ek voel egter stukke beter vanoggend en weet  daar mense daar buite is wat omgee.
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | 41 Opmerkings |

My gevoelentes

Ek is ‘n sucker! Daar is geen ander woord om my verdomde saggeaardheid te beskryf nie, want dit werk die laaste tyd vreeslik teen my. Dit krap my ongelooflik om wanneer mense op my gevoel speel oor twee redes…. Ek kan NOOIT nee sê nie want ek hou nie daarvan om mense teleur te stel [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | Sleutelwoorde: , , | 28 Opmerkings |

Waters van vrede

Ek reken hierdie tyd van die jaar lok verskillende reaksies by almal uit. Ek… ag ons almal weet dat ek soms soos die bos kind van ouds vir die maan sit en kyk en luister na die wolwesang in die vêrte. Ek het vandag onder die groot Jakarandaboom hier voor my kantoor, sommer so op [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | 32 Opmerkings |

Ek is

Ek het die naweek saam my ma deur haar pa, dis nou my oupa se memento tassie gegaan en wat ‘n treat was die nie.My oupa het sy ou skool jaarboeke van die 1940’s…. kiekies…. skoolboeke…. rapporte en nog meer. ‘n Paar van my ouma se goedjies is ook daarin. Selfs in die klein [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Rooiwyn vir die Siel | 61 Opmerkings |

Ek is nou klaar gedink

Maandag… Blou dag… kak dag… Ek is terug in die malle gejaag na ‘n naweek van rus. Rus in die bos, langs die rivier… met die sonbesies se gesing wat elke minuut jou herinner dat die tyd aanstap… al warmer… verder. Die stille besef in die saam-wees maak deure oop soos sluise… Onwillig spoel die jare [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Ek wonder, Meneer Hartseer | Sleutelwoorde: , | 37 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 8 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License