Argiewe van Gedagtegroep: Natuurlik is dit mooi...

Protected: Exposed

There is no excerpt because this is a protected post.
Geplaas in Gedagtegroep(e): Natuurlik is dit mooi... | Sleutelwoorde: | 37 Opmerkings |

Ek het my hart verloor

Daar besluit ek en Hoefyster mos nou om op die warmste dag in die geskiedenis (dit het so gevoel) na die Pretoria dieretuin te gaan. Kyk, dit was great en nogal ‘n belewenis maar ek wou dood gaan van die hitte. Die diere wou dood gaan van die hitte. Ek was braaf… en selfs die [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Dit trek my aandag | Sleutelwoorde: , | 46 Opmerkings |

Beskerming = Liefde

Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Sommer maar net... | Sleutelwoorde: , | 19 Opmerkings |

Melodrama se moer

Ek is nie ‘n groot voorstaander vir die herverwerking van oorspronklike songs nie, maar die ene….  I JUST LOVE! Want dit sit ‘n smile op my gesiggie! Lekker  dag vir julle almal!
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Dit trek my aandag | Sleutelwoorde: , | 27 Opmerkings |

Ware liefde

So met die ontwaak van my self wonder ek mos nou oor die dinge wat ek nooit werklik verstaan nie. Ek spandeer genoegsame tyd aan die dinge wat ek graag wil reg maak waar ek voorheen verbrou het en ek wil veral leer om nie op te gee op die dinge wat my voorheen teleurgestel [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Dit trek my aandag, Ek wonder | Sleutelwoorde: , | 85 Opmerkings |

Briljant mooi!

Lekker dag aan ‘n ieder en elk!
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Dit trek my aandag | Sleutelwoorde: , | 26 Opmerkings |

My Vrydag – Mooi!

Ai… dis mooi. Luister die hele song klaar want die mooiste deel is in die middel! (Of  luister van 2:20 min af) ‘n Man wat darem mooi kan sing maak my kniegies lam! Ek kry skoon hoendervleis… Jakkie met sy rasper stem!
Geplaas in Gedagtegroep(e): Natuurlik is dit mooi... | Sleutelwoorde: , , | 16 Opmerkings |

Noord – Oos – Wes

Noord, Oos enWes…. My aansigte gistermiddag en nie een uithoek se wolk patroon het dieselfde gelyk nie! Hierdie loskop verloor mos haar hart op al wat ‘n sonsondergang is waar wolke betrokke is.
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Sommer maar net... | Sleutelwoorde: , , , | 13 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 7 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License