Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Argiewe van Gedagtegroep: My lewe
Rus tyd
Right now it’s time to take a break
From my most event-less life
No longer typical routines
But I promise I’ll keep away from the knife
What’s new to do if anything
What should I do if I can not sing
Talk to someone I need to do
Honestly I wish I could talk to you
But I need a break from it [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe 62 Opmerkings
‘n Nuwe begin
Ek verstaan dis nie almal se cup of tea nie. Ek glo ook baie verstaan nie die implilasie van my besluit nie en kan dus nie opgewonde saam my wees nie … Maar ek wil tog met julle deel… die nuwe begin van ‘n nuwe lewe.
Girl is vanaand ge-groot doop! So waar teen onse ou [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Gesprekke met God Sleutelwoorde: dompel, doop, grootdoop 40 Opmerkings
Dis hoe dit is
Vir weke maande probeer ek wegkruip deur nie neer te pen wat in my gemoed aangaan nie, want ek wil nie ondankbaar klink nie. Vir weke begin ek wonder of ek regtig nog wil skryf want dit voel ewe skielik sinneloos en te veel van ’n moeite want dit is regtig moeilik om soos die [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Skool hou droom Sleutelwoorde: nuwe uitdagings, onderwyser, werk 29 Opmerkings
o, soete ding
Girlie het absoluut geen wyshede wat ek wil of kan kwytraak nie. Ek probeer my lewe so ver moontlik uneventful hou want ek het ‘n paar dinge wat nou gebeur wat my maak naels kou. Nou kom ek agter oor ek net op inner peace fokus gaan die wêreld my ietwat verby en my konsentrasie [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Gewigtige sake Sleutelwoorde: insulien, kreatiwiteit, suiker 52 Opmerkings
Sonde met die bure
En hier sit ek op my stoepie… lekker nat gereën. Ek het gaan stap en toe… wel…. Toe reën ek nat. Ek drink nou maar ‘n ou rooiwyntjie om die binneste warm te maak. Nie dat ek juis koud kry nie… Ek het ‘n ligte gemoeds beroerte wat so onderliggend broei. Die volgende vier maande [...]
Girlie soek werk
Ag almal weet nou al ek wil ‘n skool juffrou word en ek begin die jaar aan my droom werk. Ek gaan groot opgee maar dit gaan die moeite werd wees… Maar ek sal julle later inlig soos wat my planne inmekaar val. Dit beteken ek gee my blyplek op om my studies te kan [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Skool hou droom 89 Opmerkings
GI (Jane) Lean?
Goeie dawner! Op versoek van die dokter en op aanmoediging van ‘n goeie vriend het ek mos nou gedink dit sal wel beter wees as ek op ‘n lae GI dieet gaan, want my suiker is nie so lekker nie. So alhoewel ek met my bak popcorn hier langs my sit… (Ek is ook nie [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Gewigtige sake Sleutelwoorde: gewigsverlies, Lae GI, moeg 53 Opmerkings





Jou weduwee