Argiewe van Gedagtegroep: My lewe

Rus tyd

Right now it’s time to take a break From my most event-less life No longer typical routines But I promise I’ll keep away from the knife What’s new to do if anything What should I do if I can not sing Talk to someone I need to do Honestly I wish I could talk to you But I need a break from it [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe | 62 Opmerkings |

‘n Nuwe begin

Ek verstaan dis nie almal se cup of tea nie. Ek glo ook baie verstaan nie die implilasie van my besluit nie en kan dus nie opgewonde saam my wees nie … Maar ek wil tog met julle deel… die nuwe begin van ‘n nuwe lewe. Girl is vanaand ge-groot doop! So waar teen onse ou [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Gesprekke met God | Sleutelwoorde: , , | 40 Opmerkings |

Dis hoe dit is

Vir weke maande probeer ek wegkruip deur nie neer te pen wat in my gemoed aangaan nie, want ek wil nie ondankbaar klink nie. Vir weke begin ek wonder of ek regtig nog wil skryf want dit voel ewe skielik sinneloos en te veel van ’n moeite want dit is regtig moeilik om soos die [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Skool hou droom | Sleutelwoorde: , , | 28 Opmerkings |

o, soete ding

Girlie het absoluut geen wyshede wat ek wil of kan kwytraak nie. Ek probeer my lewe so ver moontlik uneventful hou want ek het ‘n paar dinge wat nou gebeur wat my maak naels kou. Nou kom ek agter oor ek net op inner peace fokus gaan die  wêreld my ietwat verby en my konsentrasie [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Gewigtige sake | Sleutelwoorde: , , | 52 Opmerkings |

Sonde met die bure

En hier sit ek op my stoepie… lekker nat gereën. Ek het gaan stap en toe… wel…. Toe reën ek nat. Ek drink nou maar ‘n ou rooiwyntjie om die binneste warm te maak. Nie dat ek juis koud kry nie… Ek het ‘n ligte gemoeds beroerte wat so onderliggend broei. Die volgende vier maande [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Ek wonder | Sleutelwoorde: , | 55 Opmerkings |

Girlie soek werk

Ag almal weet nou al ek wil ‘n skool juffrou word en ek begin die jaar aan my droom werk. Ek gaan groot opgee maar dit gaan die moeite werd wees… Maar ek sal julle later inlig soos wat my planne inmekaar val. Dit beteken ek gee my blyplek op om my studies te kan [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Skool hou droom | 89 Opmerkings |

GI (Jane) Lean?

Goeie dawner! Op versoek van die dokter en op aanmoediging van ‘n goeie vriend het ek mos nou gedink dit sal wel beter wees as ek op ‘n lae GI dieet gaan, want my suiker is nie so lekker nie. So alhoewel ek met my bak popcorn hier langs my sit… (Ek is ook nie [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Gewigtige sake | Sleutelwoorde: , , | 53 Opmerkings |

Nuwe Jaar 2010

En hier begin die nuwe jaar vir die meeste van ons… terug in realiteit. Vakansie tyd het party goed gedoen; ander is deur ‘n dinkproses en dan is daar die wat nog nie gereed is vir die nuwe jaar nie. Almal reken dat 2010 ‘n besonderse jaar gaan wees, en ek wonder hoekom. Waarom hoop [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Rooiwyn vir die Siel | Sleutelwoorde: , , , , | 32 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 8 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License