Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 8 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
beroepskeuses blogs dans ek is lief vir julle fun Gauteng girl van die suburbs God happiness Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot i love you insulien Jesus Kersfees keuse kinders leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie maatjies masker mediese fonds Meneer Hartseer MES Metro Evangelical Services oefening onderwyser online dating prinses reën stereotipering tag talente The Parlotones The Shack Truth or Dare Verbande advertensie verjaarsdag wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- Zee: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- PlaasJuppie: In tyd…..
- sonkind: In tyd…..
- Tert-ia: Behoede my
- Daizy: In tyd…..
- Daizy: 1 Maart 2008
- Xena: In tyd…..
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek lees soms ook...
- Alleman
- Antie Koekie
- BB’s Blog
- Boer in Ballingskap
- Boervrou
- Brandnetel se Blog
- Cantus
- Demoerin se Wêreld
- Deur die Woestyn
- Die joernaal van Kaalvoet
- Die Werf
- Eelt
- Ek is Anna
- Emil Jung
- Fairy Girl
- Female 2 Female
- Flintstoned
- Glad to be a Girl
- Grootoog deur die Wêreld
- Harassed Mom
- Herriemerrie
- Johan Swarts se Blog
- Kaalvoet ini reen
- Krista – Pokkeljonsi
- Krista – Unpregnant Mother's Blog
- Kyker se plekkie
- MamaMeeA
- Meermin se Blog
- Mnr. Muller
- Murphy se wet
- Nadenkers
- NetJane
- Ogies
- Om die Kombuistafel
- Om te probeer verstaan
- Pink Hair Girl
- Riana Brand
- Rosalind Franklin
- Rustig
- SkalkSkryf
- Skoor
- Sonkind
- Tweelingkind
- Verslanking
- Vier Seisoene
- Wenchy
- Wosonki
- Zee se scribbles
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Argiewe van Gedagtegroep: Gewigtige sake
GI (Jane) Lean?
Goeie dawner! Op versoek van die dokter en op aanmoediging van ‘n goeie vriend het ek mos nou gedink dit sal wel beter wees as ek op ‘n lae GI dieet gaan, want my suiker is nie so lekker nie. So alhoewel ek met my bak popcorn hier langs my sit… (Ek is ook nie [...]
It’s a guy thing…
Toe slaan ‘n moerse tragedie my mos gister en ek beland vir de helfte van die dag in ‘n bande plek….. En daar sit ek tussen die manne…. En al die rubber…. En hope mans tydskrifte. Ek het drie FHM’s en een Men’s Health deur gewerk en ek moet bieg… ek dink die mans tydskrifte [...]
Gaan ek sink of swem?
Ek skryf die afgelope tyd min; want ek het min te sê… want ek sukkel. Ek sukkel om my kop bo water te hou met alles wat in my lewe gebeur en dit frustreer my geweldig om nie in beheer te wees nie. Dit voel vir my dat my beste nie goed genoeg is in [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe Sleutelwoorde: bulemie, gewigverlies, oorgewig 30 Opmerkings
Daar het jy dit nou
Ons spot soms, (maar sonder dat moeder daarvan weet) dat as my pa nie sy hartaanval twee dae na my ma se verjaarsdag gehad hierdie jaar nie, het nie dan het sy dalk nog steeds nie met my gepraat nie. Ek het die onvergeeflike gedoen…. Ek het haar verjaarsdag vergeet. Dit as nie aspris nie… [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe, Sommer maar net... Sleutelwoorde: cholesterol, insulien 27 Opmerkings





o, soete ding