Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 7 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
beroepskeuses blogs dans ek is lief vir julle fun Gauteng girl van die suburbs God happiness Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot i love you insulien Jesus Kersfees keuse kinders leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie maatjies masker mediese fonds Meneer Hartseer MES Metro Evangelical Services oefening onderwyser online dating prinses reën stereotipering tag talente The Parlotones The Shack Truth or Dare Verbande advertensie verjaarsdag wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- Zee: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- PlaasJuppie: In tyd…..
- sonkind: In tyd…..
- Tert-ia: Behoede my
- Daizy: In tyd…..
- Daizy: 1 Maart 2008
- Xena: In tyd…..
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek lees soms ook...
- Alleman
- Antie Koekie
- BB’s Blog
- Boer in Ballingskap
- Boervrou
- Brandnetel se Blog
- Cantus
- Demoerin se Wêreld
- Deur die Woestyn
- Die joernaal van Kaalvoet
- Die Werf
- Eelt
- Ek is Anna
- Emil Jung
- Fairy Girl
- Female 2 Female
- Flintstoned
- Glad to be a Girl
- Grootoog deur die Wêreld
- Harassed Mom
- Herriemerrie
- Johan Swarts se Blog
- Kaalvoet ini reen
- Krista – Pokkeljonsi
- Krista – Unpregnant Mother's Blog
- Kyker se plekkie
- MamaMeeA
- Meermin se Blog
- Mnr. Muller
- Murphy se wet
- Nadenkers
- NetJane
- Ogies
- Om die Kombuistafel
- Om te probeer verstaan
- Pink Hair Girl
- Riana Brand
- Rosalind Franklin
- Rustig
- SkalkSkryf
- Skoor
- Sonkind
- Tweelingkind
- Verslanking
- Vier Seisoene
- Wenchy
- Wosonki
- Zee se scribbles
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Argiewe van Gedagtegroep: Gesprekke met God
Seppie en Kerneels
Seppie kuier al vandat hy kan onthou, elke ander skoolvakansie by ouma en oupa op die plaas en hierdie jaar is geen uitsondering nie. Elke tien jarige se droom…. Want vryheid is aan die orde van die dag waar geen tyd vir niks voor geskryf word nie. Jy is…
Drie vakansies terug het oupa vir Seppie [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God Sleutelwoorde: Donkie, Kerneels, Seppie, Tessalonisense 4 Opmerkings
Vir jou wat weet…
Hierdie meisie het ‘n ongelooflike hartseer gevoel vanoggend, so asof my siel huil. Ek weet nie waar die gekrap aan my vandaan kom nie. Alhoewel die Heilige Gees my weer in die klas laat opstaan het gisteraand om ‘n paar vrae te antwoord het, het ek tog vrede in my hart. Mag dit dalk wees [...]
Stads gesiggies
Hierdie meisie leer deesdae vreeslik baie. Die Heilige Gees het my sommer heel voor in die klas laat sit om seker te maak my aandag word nie weer afgetrek nie en ek moet sê ek staar groot oog na die swartbord….. Die lesse is nie net interessant nie, dit is vrek relevant tot soveel aspekte [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God Sleutelwoorde: MES, Metro Evangelical Services 4 Opmerkings
Leidsman en Meester
Hierdie stadskind het die gewoonte om aanhalings te versamel. Ek het in 1998 daarmee begin en dit is nou voor die rekenaar volop in gebruik was, dus het ek ‘n boekie begin. Al die aanhalings en gedigte, gebede en wat nog is met die hand oorgeskryf. Ek is mal daaroor om per geleentheid dan vir [...]
Om geduldig te wag…
Hierdie meisie het nou net besef dit is PMS wat my so huilerig het en wanneer ek so voel is ek minder geduldig as gewoonlik. Ek het regtig heel agter in die ry gestaan die dag toe geduld uitgedeel is. Ek kan selfs obsessief, dalk kompulsief optree by tye want as ek ‘n ding nou [...]
Wat sit in ‘n naam…..
As entrepreneur, jong verloste stadsjapie, extraordinaire was ek vanmiddag bevoorreg om vroeg huiswaarts te keer. Ek het toe gaan stap toe al in die stofpaadjie langs, die vertakking verby die bloekom bos. Ek is mal oor my paadjie want dit wakker die sintuie aan en maak jou kop oop. Ek was so bietjie ontsteld oor [...]
My Markus 11 Filosofie
Hierdie hippie kind het gister besluit om die beste te maak van ‘n onsekere saak. Daar is geen kristalballe of dolos gooiers wat die toekoms kab voorspel nie en in elk geval is ek van kleintyd af al geleer dat ’n groot bliksemstraal vanuit die hemel jou sal tref, indien jy wel daaraan dink om [...]





‘n Nuwe begin