Girl van die Suburbs » Ek wonder

I Will Not Die and Unlived Life
Ek wonder soms wanneer mense hierdie vraag aan jou vra… hoe antwoord ek dit eerlik: “wat is jou grootste vrees in die lewe?” Dit is verbasend hoeveel mense die vraag antwoord met ‘n erns in hul stem en ‘n vrees in hulle oë… dat hulle bang is vir die dood. Ek verstaan nie regtig hoe iemand kan bang wees daarvoor nie. Is hulle bang vir die gevolge van hul geloofs oortuiging, of gaan dit oor die finaliteit wanneer jy jou laaste asem uitblaas?

Ewenwel… Ek dink my vrees is twee-ledig want soms gaan die twee kwessies hand-aan-hand… Ek is bang ek het nooit ‘n verskil êrens gemaak nie… Hoe gering ookal… Ek wil weet ek het my God gegewe talente gebruik om mens(e) aan te raak. Al is daar net een persoon wie ek aanraak in my crusade.  Tweedens dink ek, ek is bang om alleen oud te word. Ek wil iemand hê met wie ek al my drome, ideale, mislukkings en weer-opstaans kan deel. Iemand wat as getuienis optree tot my bestaan. So vleeslik soos dit dalk klink bly dit tog ‘n sterk  behoefte. Soms tree ek dom op en deel my ervaringe met die verkeerde gehoor, of dit kom oor asof ek spog, of groot praat … maar eintlik wil ek net so graag deel. Dit is al. Maar so leer ‘n mens egter… Nie almal is altyd ewe ontvanklik nie, en ek moet van beter weet want soms is my aksies, reaksies of opmerkings onvanpas.

Vandag kry ek hierdie gedig in my inbox, en dit raak my diep … Dit loop weer vol-sirkel in die pad wat ek tans stap. Waarmee hou ek my besig? Tot wie se eer is dit? Maak ek ‘n verskil en maak dit regtig saak of ek ‘n verskil maak? Mag ek ‘n verskil wil maak?

I will not die and unlived life

I will not live in fear of falling or catching fire

I choose to inhabit my days.

To allow my living to open me, make me less afraid, more accessible, to

loosen my heart until it becomes a wing, a torch, a promise.

I choose to risk my significance.

To live my life in such a way, so that which comes to me as a seed goes

to the next as a blossom and that which comes to me as a blossom goes

to the next as fruit.

- Dawna Markova -