Argiewe van Gedagtegroep: Ek wonder

Behoede my

My geduld was nog nooit my sterk punt nie, en nou met die verandering in eetgewoontes is ek ietwat meer “irriteerbaar” en vanaand is ek oor die kole gehaal toe ek bieg ek het nie vreeslik baie geduld met mense nie, veral nie dom mense nie. Wat is dom mense? Hmmm… ek dink nie daar is [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Ek wonder | Sleutelwoorde: , | 58 Opmerkings |

Ek wonder…

Jinne, ek wonder in hoeveel dele van onse ou provinsie die gebeur? Hulle sê mos when in Rome do as the Romans do…. Ek probeer hard om nie mense te label of te stereotipeer nie, want ’n mens sukkel naderhand om die fyn lyn van onderskeid te tref en dit mag dalk rassisties oorkom. Dit wat my [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Ek wonder | Sleutelwoorde: , | 59 Opmerkings |

Sonde met die bure

En hier sit ek op my stoepie… lekker nat gereën. Ek het gaan stap en toe… wel…. Toe reën ek nat. Ek drink nou maar ‘n ou rooiwyntjie om die binneste warm te maak. Nie dat ek juis koud kry nie… Ek het ‘n ligte gemoeds beroerte wat so onderliggend broei. Die volgende vier maande [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) My lewe | Sleutelwoorde: , | 55 Opmerkings |

Die ware jy

Ons almal kruip tog in ‘n mate agter ‘n masker weg… Dit is blykbaar wat ‘n wese doen om hul menslikheid te verberg Hel… Ek is seker ook skuldig, want dalk wil ek soos ander ook ‘n stukkie van myself verskuil. Een ding wat ek wel weet is dat ek nie deel van my persoonlikheid [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Ek wonder | Sleutelwoorde: , | 36 Opmerkings |

It’s a guy thing…

Toe slaan ‘n moerse tragedie my mos gister en ek beland vir de helfte van die dag in ‘n bande plek….. En daar sit ek tussen die manne…. En al die rubber…. En hope mans tydskrifte. Ek het drie FHM’s en een Men’s Health deur gewerk en ek moet bieg… ek dink die mans tydskrifte [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Gewigtige sake | Sleutelwoorde: , | 40 Opmerkings |

Mamma se seuntjie

Ek kyk nie vreeslik baie televisie nie, maar ek het my gunstelinge. Almal weet ek love Oprah… Om ‘n rede wat nie eers ek verstaan nie. Ek is absoluut versot op die nuwe NBC reeks Momma’s Boys. Ek wil my doodlag…. gisteraand wou ek myself weer doodhuil… Maar so entertaining soos wat die reeks is, weet [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Sommer maar net... | Sleutelwoorde: , | 31 Opmerkings |

‘n Regte Prinses

Ek het gisteroggend na ‘n ander kerk as my eie gegaan en het die mense om my fyn dopgehou…. Want ek is mos maar een van die mees nuuskierigste skepsels op planeet aarde. En net so voor die diens begin, kom sit ‘n gesin langs my…. Pa, ma en twee dogters. Die jongste enetjie is [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Dit trek my aandag | Sleutelwoorde: | 37 Opmerkings |

En dit hou aan reen…..

Ja-nee, kyk…. Die kaap van storms het so met die Suidooster reg hier in die binneland ingewaai. Ek kan nie onthou wanneer laas daar soveel water uit die hemel geval het hier in my kontrei nie. Die Afrikaner bloed in my is dankbaar vir die reen op die plase (ja…. My ooms boer almal)…. Die coloured [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Sommer maar net... | Sleutelwoorde: , | 51 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 7 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License