Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 4 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Argiewe van Gedagtegroep: Dit trek my aandag
‘n Regte Prinses
Ek het gisteroggend na ‘n ander kerk as my eie gegaan en het die mense om my fyn dopgehou…. Want ek is mos maar een van die mees nuuskierigste skepsels op planeet aarde. En net so voor die diens begin, kom sit ‘n gesin langs my…. Pa, ma en twee dogters. Die jongste enetjie is [...]
Melodrama se moer
Ek is nie ‘n groot voorstaander vir die herverwerking van oorspronklike songs nie, maar die ene…. I JUST LOVE! Want dit sit ‘n smile op my gesiggie!
Lekker dag vir julle almal!
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Natuurlik is dit mooi... Sleutelwoorde: Bohemian Rhapsody, The Muppets 27 Opmerkings
Ware liefde
So met die ontwaak van my self wonder ek mos nou oor die dinge wat ek nooit werklik verstaan nie. Ek spandeer genoegsame tyd aan die dinge wat ek graag wil reg maak waar ek voorheen verbrou het en ek wil veral leer om nie op te gee op die dinge wat my voorheen teleurgestel [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Ek wonder, Natuurlik is dit mooi... Sleutelwoorde: Kahlik Gibran, The Prophet 85 Opmerkings
Briljant mooi!
Lekker dag aan ‘n ieder en elk!
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Natuurlik is dit mooi... Sleutelwoorde: Push me to the floor, The Parlotones 26 Opmerkings
Hop-Skip-Jump
Ek weet nie hoe om hierdie storie te skryf nie, maar ek wil want dit het weer ‘n skudding in my siels fondament veroorsaak. Daar is mense onder ons wat verstote en alleen voel want hulle mense het hulle weggegooi. Ek het al op mense opgegee en het weg gestap oor dit die regte ding [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Rooiwyn vir die Siel 30 Opmerkings





Ek het my hart verloor