Argiewe van Gedagtegroep: Dit trek my aandag

In tyd…..

Geplaas in Gedagtegroep(e): Dit trek my aandag | Sleutelwoorde: , , | 8 Opmerkings |

Die Windpomp. Een van die 7 Wonders van die Wêreld.

Nee, dis nie Girl nie, dis ekke – Ou Dienskneg. Nee, daar is niks fout met Girl nie (wel…behalwe vir die sweep dalk), daar is iets fout met haar laptop. Sal more hopelik weer reg wees. Moet wees want dit is ‘n grend laptop. So, nou word ek gebel en gesê: “Skryf iets. Die volk [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Dit trek my aandag | Sleutelwoorde: , , , , , | 44 Opmerkings |

Sjoe!

Ek is ‘n groot voorstaander vir individualisme. Alhoewel my kleredrag BAIE meer subtiel geraak het, trek ek tog nie soos ander mense aan nie… Ek glo ek het my unieke styl. And by the looks of things het baie ander mense ook…. Hulle… eie unieke styl… Kyk, ek het al in my skapie pajamas garage toe [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Dit trek my aandag | Sleutelwoorde: , | 68 Opmerkings |

Ek het my hart verloor

Daar besluit ek en Hoefyster mos nou om op die warmste dag in die geskiedenis (dit het so gevoel) na die Pretoria dieretuin te gaan. Kyk, dit was great en nogal ‘n belewenis maar ek wou dood gaan van die hitte. Die diere wou dood gaan van die hitte. Ek was braaf… en selfs die [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Natuurlik is dit mooi... | Sleutelwoorde: , | 46 Opmerkings |

‘n Regte Prinses

Ek het gisteroggend na ‘n ander kerk as my eie gegaan en het die mense om my fyn dopgehou…. Want ek is mos maar een van die mees nuuskierigste skepsels op planeet aarde. En net so voor die diens begin, kom sit ‘n gesin langs my…. Pa, ma en twee dogters. Die jongste enetjie is [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Ek wonder | Sleutelwoorde: | 37 Opmerkings |

Melodrama se moer

Ek is nie ‘n groot voorstaander vir die herverwerking van oorspronklike songs nie, maar die ene….  I JUST LOVE! Want dit sit ‘n smile op my gesiggie! Lekker  dag vir julle almal!
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Natuurlik is dit mooi... | Sleutelwoorde: , | 27 Opmerkings |

Ware liefde

So met die ontwaak van my self wonder ek mos nou oor die dinge wat ek nooit werklik verstaan nie. Ek spandeer genoegsame tyd aan die dinge wat ek graag wil reg maak waar ek voorheen verbrou het en ek wil veral leer om nie op te gee op die dinge wat my voorheen teleurgestel [...]
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Ek wonder, Natuurlik is dit mooi... | Sleutelwoorde: , | 85 Opmerkings |

Briljant mooi!

Lekker dag aan ‘n ieder en elk!
Ook geplaas onder Gedagtegroep(e) Natuurlik is dit mooi... | Sleutelwoorde: , | 26 Opmerkings |
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 6 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License