Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Outeur Argiewe: Girl van die Suburbs
Groot inderdaad!
Geplaas in Gedagtegroep(e): Dit trek my aandag, Natuurlik is dit mooi... Sleutelwoorde: Hoe groot is ons God, Onbeskaamd Sê jou Sê
Winterhoop
Ek is verseker nie die beste persoon om te vra oor aktuele sake nie, want ek kyk nie nuus nie. Ek lees nie die koerant nie en nog minder loer ek na die weervoorspellings. Dit is als net klein jakkalsies wat my of my bloeddruk op jaag of die trane oopdraai. Ek verkies om oningelig [...]
Stawberries
There were never strawberries
like the ones we had
that sultry afternoon
sitting on the step
of the open french window
facing each other
your knees held in mine
the blue plates in our laps
the strawberries glistening
in the hot sunlight
we dipped them in sugar
looking at each other
not hurrying the feast
for one to come
the empty plates laid on the stone together
with the two [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... Sleutelwoorde: butterfly girl, Edwin Morgan, strawberries 6 Opmerkings
Jy is reg ….. Dis jammer
Aan hartseer wie se kommentaar gedelete is, aangaande hierdie inskrywing
Die skuilnaam se IP is nog steeds aan jou gravatar gekoppel. So ek weet nie of die jy dit anoniem wou doen nie en daarom is dit nie geplaas nie, want jou gesiggie wys nog steeds. Maar ek antwoord jou wel:
Jou aanval:
Weet jy wat ek is bly [...]
Ignorance ain’t bliss
Vanoggend moes ek gou by die vulstasie omgaan, anders het ek vyf minute in my tog werk toe gaan staan sonder petrol. Ek het al een keer oppad na ‘n vulstasie…. gaan staan… Een kilometer van die pompe af. Dis ‘n slegte gewoonte wat ek sukkel om af te skud, want ek wil kyk hoe [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Dit trek my aandag, Natuurlik is dit mooi... Sleutelwoorde: Call of South Africa, Nkosi sikelel' iAfrika, volkslied 5 Opmerkings
Die lopende kurwe
Ek staan soms verstom en terug kyk na die lewenspad agter my en ek raak stil tevrede in bewondering want nie een keer het God Sy hand oor my laat gaan nie. Nie een dag nie. Daar was wonderlike tye, maar om eerlik te wees… het hartseer altyd my lewe oorskadu. Dit was ‘n alleen [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God, My lewe Sleutelwoorde: Habakuk 3, vind, vreugde 3 Opmerkings
Dis Moeilik
Die dag wat ek my hart vir die Here gegee het, het ek nie werklik besef hoe moeilik hierdie pad gaan wees in my aardse / vleeslike bestaan nie. Na my bevryding het ek geweet ek moet dinge anders begin doen, maar ek het nie werklik tot harte geneem dat ek alles moet neerlê of verander [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Sommer maar net... Sleutelwoorde: 2 Korintiers 6, christenskap, vriende 35 Opmerkings





Tussenin