Girl van die Suburbs » Girl van die Suburbs

Vrede en Groete
Laat my nooit die grond verlaat nie.

Laat my in U skadu bly.

Gee dat elke aardse vreugde en vrees,

eindelik nietig word vir my.

Elke afdraai paadjie ken ek.

Elke keer het ek verdwaal.

Elke keer het u my iewers kom haal.

Maak dit Heer, die laaste maal.

Elke dag is n gedagte.

Elke kamer net gehuur.

Elke aardse droom van rykdom en roem,

net n skadu teen die muur.

Wat ek is, is net genade.

Wat ek het, is net geleen.

Eintlik smag ek na U waters van rus.

Lei my Heer vanaand daarheen.

- Koos du Plessis -

In my soeke na innerlike vrede het die Suburbs vir my ‘n hospitaal kamer gebied waar ek my lyf, siel en hart kon skoonmaak en heg met die lewensdraad van hoop wat op daardie tydstip in my lewe ontbreek het.

Soos wat die tyd homself aan my ontbloot het, het die blou kolle en skrape en snye en roué wonde heeltemal genees en daarom kan ek vandag net dankie sê vir elke persoon wat my langs die kantlyn aangemoedig het.

Hiermee groet Girl dus die blog-wêreld.

Ek is nou by waters van rus.