Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 8 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
beroepskeuses blogs dans ek is lief vir julle fun Gauteng girl van die suburbs God happiness Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot i love you insulien Jesus Kersfees keuse kinders leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie maatjies masker mediese fonds Meneer Hartseer MES Metro Evangelical Services oefening onderwyser online dating prinses reën stereotipering tag talente The Parlotones The Shack Truth or Dare Verbande advertensie verjaarsdag wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- Zee: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: In tyd…..
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- Girl van die Suburbs: 1 Maart 2008
- PlaasJuppie: In tyd…..
- sonkind: In tyd…..
- Tert-ia: Behoede my
- Daizy: In tyd…..
- Daizy: 1 Maart 2008
- Xena: In tyd…..
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek lees soms ook...
- Alleman
- Antie Koekie
- BB’s Blog
- Boer in Ballingskap
- Boervrou
- Brandnetel se Blog
- Cantus
- Demoerin se Wêreld
- Deur die Woestyn
- Die joernaal van Kaalvoet
- Die Werf
- Eelt
- Ek is Anna
- Emil Jung
- Fairy Girl
- Female 2 Female
- Flintstoned
- Glad to be a Girl
- Grootoog deur die Wêreld
- Harassed Mom
- Herriemerrie
- Johan Swarts se Blog
- Kaalvoet ini reen
- Krista – Pokkeljonsi
- Krista – Unpregnant Mother's Blog
- Kyker se plekkie
- MamaMeeA
- Meermin se Blog
- Mnr. Muller
- Murphy se wet
- Nadenkers
- NetJane
- Ogies
- Om die Kombuistafel
- Om te probeer verstaan
- Pink Hair Girl
- Riana Brand
- Rosalind Franklin
- Rustig
- SkalkSkryf
- Skoor
- Sonkind
- Tweelingkind
- Verslanking
- Vier Seisoene
- Wenchy
- Wosonki
- Zee se scribbles
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Outeur Argiewe: Girl van die Suburbs
1 Maart 2008
Liewe Hartseer
Ek is vanoggend hartseer en huil al van gisteraand af na die boodskap wat ek gekry het. Dis iets wat ek moes hoor en ek is ongelooflik dankbaar oor wat ek daar gelees het.
Dis vandag twee jaar terug wat ek voor jou oop graf gestaan het en in alle eerlikheid was ek in die [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Meneer Hartseer 40 Opmerkings
Rus tyd
Right now it’s time to take a break
From my most event-less life
No longer typical routines
But I promise I’ll keep away from the knife
What’s new to do if anything
What should I do if I can not sing
Talk to someone I need to do
Honestly I wish I could talk to you
But I need a break from it [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe 62 Opmerkings
‘n Nuwe begin
Ek verstaan dis nie almal se cup of tea nie. Ek glo ook baie verstaan nie die implilasie van my besluit nie en kan dus nie opgewonde saam my wees nie … Maar ek wil tog met julle deel… die nuwe begin van ‘n nuwe lewe.
Girl is vanaand ge-groot doop! So waar teen onse ou [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): Gesprekke met God, My lewe Sleutelwoorde: dompel, doop, grootdoop 40 Opmerkings
Al weer huiswerk
En daar dink Drakie sy is nogal snaaks en ek het weer huiswerk… En die een is moeilik hoor!
Ek lees ‘n groot verskeidenheid blogs en geniet elke liewe een, alhoewel ek nie altyd terugvoer gee nie… So dalk lees ek by jou sonder dat jy weet… Ek mag dalk jou grootste roofleser wees…. dus jou [...]
Dis hoe dit is
Vir weke maande probeer ek wegkruip deur nie neer te pen wat in my gemoed aangaan nie, want ek wil nie ondankbaar klink nie. Vir weke begin ek wonder of ek regtig nog wil skryf want dit voel ewe skielik sinneloos en te veel van ’n moeite want dit is regtig moeilik om soos die [...]
Geplaas in Gedagtegroep(e): My lewe, Skool hou droom Sleutelwoorde: nuwe uitdagings, onderwyser, werk 28 Opmerkings
Askies meneer
Ooohh… Julle ken dit almal… so wanneer jy in die hysbak klim en dit vang jou… so prominent…
Nou verstaan jy…
Behoede my
My geduld was nog nooit my sterk punt nie, en nou met die verandering in eetgewoontes is ek ietwat meer “irriteerbaar” en vanaand is ek oor die kole gehaal toe ek bieg ek het nie vreeslik baie geduld met mense nie, veral nie dom mense nie.
Wat is dom mense? Hmmm… ek dink nie daar is [...]





In tyd…..