
Right now it’s time to take a break
From my most event-less life
No longer typical routines
But I promise I’ll keep away from the knife
What’s new to do if anything
What should I do if I can not sing
Talk to someone I need to do
Honestly I wish I could talk to you
But I need a break from it all
I need to rethink things generally
If I don’t my world will fall
Like a mountain right down on me
This is not to be long and boring
Not to be more than a second of time
Things are to change and turn around
Right here now it’s my break time
- Matt Burgett -





62 Comments
Nee, nee dit werk mos nou nie so nie, watse gebreak is dit dan nou met jou….komaan Girlie…ons is mos maar soos ‘n familie hier jong (al is ek maar net ‘n roofleser)….hier is ons onsself ek kan ons alles met mekaar deel….so toe, komaan ons wil help….of verstaan ek dalk nou helemal verkeers…hiehie…
Hey Dazizy – Kepaizy!
Email en of Faceboek en of Skype… vir ‘n rukkie.
Dit gaan met my as mens goed. Februarie is ‘n baie goor maand vir my want dis nou twee jaar terug wat hartseer oorlede is…. Weird ding is,…ek verlang. Ek is oor my hartseer, oor my kwaad… nou is dit ‘n gemis.
Naas dit… Daar is net te veel dinge wat nou gebeur en ek kom nie by alles uit nie.
‘n Break is gewoonlik net 10 minute lank.
Hmmmm die ene gaan bietjie baie langer as 10 minute wees!
Taking a break to rethink things is always a good thing! Thinking of you!
I love the pic!
Fanx! I think the granny is soo cute… just sitting there… chilling…
Need some time out to put some things in perspective!
Tea break, coffee break ……. Vat solank jy nodig het, ek wag net hierso vir jou OK.
Ek dink ek gaan by die kroeg sit vir die ene Charms…
Dankie!
‘n Kit Kat break . . . vat ook 10 minute.
Wag, netnou moer Nell my.
As jy die kit-kat share… net 5 minute!
Ek slaan nie… Ek skop net… So lekker Karate Kallie move en *chop-chop* daar le jy! Watchit!
Ek voel ok so….. ek het vandag my verlof ingesit. HEEEEHAAAAAA!!
Ongelukkig vir my neem ek net ‘n blog breek en nie ‘n vakansie nie!
Hoop jou verlof word goed gekeur!
Hulle het nie ‘n keuse nie
….. eintlik is dit baie weird, hulle vra gereeld wanneer mens nou jou verlof gaan vat.
Bogger dit, vat ‘n breek solank jy wil.
xx
Ek sal by die uwe leer! Lekker LLLLLAAAAANNNNNKKKK rus!
Hmmm…seker moet dit wees ’so lank’ jy wil? Tsk. My Afrikaans is ook up to maggots deesdae.
Erm…. ek dink jy het al agter gekom ek weet ook nie wanneer is ‘n woord een of twee woorde nie… Ek gee nie om nie…
Hier kan jy onderste bo ook begin skryf as jy wil!
En as jy nou klaar geloaf het?
Hmmmm… Ek het nog nie so ver gedink nie… Dalk verder loaf?
(((Nell))) Gaan jou mis maar ek hoop jy sal lekker uitrus.
‘Lo Maxie!
Ek los nou elke aand my pc by die werk… dis nogals bevrydend hoor… Ek doen nou bietjie anderse dinge in die aand… en werk so bietjie deur die dag!
¡¡¡ʇın ǝɹɐɥ noɾ uɐɐ noɾ suo dǝǝןs ɯoʞ sɹǝpuɐ ‘ǝıu ʎןqƃǝʍ ʞuɐן uıddıןɟ ǝʇ ǝıu ɹǝʇǝq ʎɾ ˙oqǝʇsɹǝpuo ʞǝ ɟʎɹʞs nou os ‘uɐʞ ʞǝ ǝsǝƃ ʇǝɥ ʎɾ
Sonnie….oorspronklik hoor….rerig oorspronklik…hiehie
Ek gaan nie eers vra hoe op aarde dit gebeur het nie…
En as ons almal nou gaan rus, wie gaan die blogging doen?
Jip. Its called life
En daar slaan jy die spyker so reg op die kop Plasie….
Love – Life – and Everything Else!
Ek dink jou vakansie breek gaan waaaayyy cooler wees as hierdie oase van ons!
Hmmm…. Ek is seker daar sal hier en daar soos bossies weer mense uit die krake kruip… Somewhere… Somehow…
Geniet jou break, ons sal nog steeds hier wees en wag…..
Dankie Koeks
Dit is darem een MOERSE kit kat daardie. . . .
so groot soos ‘n huis…dink net hoe lekker uitgerus sy gaan wees as sy eers terugkeer Xena…dan gaan daar geen keer aan haar wees nie!!!
Ek weet nie of Girl gaan terug kom nie….
Hierdie is meer as net ‘n kitkat breek hoefie… besides… ek eet nie meer tjoklit nie
Ou Dais
Na daardie Kit Kat gaan sy te dik wees om haar vingers te roer.
Jou se moer…. hierdie huisie is besig om in ‘n springkasteel te verander.
Weke laas popcorn gehad… tjoklit, wyn, bier… you name it!
Seker dan te bewerig om te kan blog.
Jy moet jou energie opbou, dit is harde werk om te blog.
Ek beplan ‘n come back in 2011… Daar is alreeds helemaal te veel opwinding vir 2010.
Skandalig, ek hoop jy skaam jou!
Wat is nou hier aan die gang? Girl kry ek nou die idee dat jy nie gou weer gaan griffel nie….nee man…..hoe dan nou….ek sukkel reeds om aan die gang te kom sonder my oggend fix…dit is mos nou nie mooi van jou nie!!!!!!!!
Hmmmm…. Ek is sooo oor blogging dis nie snaaks nie.
Ek dink tog ek gaan by my besluit staan om vir ‘n ruk op te hou blog!
Issit Antie Koekie op daai kiekie????
Hmmmm…. Sit lekker op haar louere!
I absolutely love the design of your blog – and the way the entire thing works. Still trying to read the posts – my afrikaans is lacking on most days.
Thank you Celeste!
Much appreciated x x x
Hoe lank gaan jy nou nog rus
Ek is die een wat vakansie nodig het. Gmmmf.
Dit wil voorkom of die rus dalk van tydelik na permanent gaan skuif.
Ek dink nog of ek wil voortgaan met die blogging…
En nee, dit gaan vrek goed met my en daar is niks fout nie…. Ek dink net ek het die einde bereik.
Take care x
x x x
I so need “break time” !!!
Ah my friend… I can only imagine how you are feeling with your little rascals… Hectic busy! x x x
Kom sê dan maar net koebaai as jy besluit om nie terug te kom nie. It’s the right thing to do . . .
Godspeed and fair winds.
Het aan jou gedink en besluit jy’t ‘n drukkie nodig, so here goes:
(((Nell)))
Girlie…..miskien verstaan ek dat jy nie meer lus het vir blog nie….soveel ander mooier dinge in die lewe om jou tyd in beslag te neem….maar gesels ten minste darem net met ons jong….mooi dag vir jou!!!!!!
Just checking in to see if you are okay
Hope the traveling to and from work isn’t getting you down!
And that you are well
Girlie…loop loer bietjie daar by Elf in (Spooklag)…sy het ‘n paar gevleulde woorde gesê…dankie tog daarvoor!!!
Jy rus nou maar lekker lank vriendin, ek mis jou al