Ek is ‘n groot voorstaander vir individualisme. Alhoewel my kleredrag BAIE meer subtiel geraak het, trek ek tog nie soos ander mense aan nie… Ek glo ek het my unieke styl. And by the looks of things het baie ander mense ook…. Hulle… eie unieke styl…
Kyk, ek het al in my skapie pajamas garage toe gegaan na middernag om sigarette te gaan koop (toe ek nog gerook het). Ek het al kaalvoet die supermark ingevaar toe ek haastig net vinnig ‘n ietsie wou koop. Ek het selfs in my korporatiewe rompie en sykouse met my koei pantoffels uitgeklim… mind you elke keer wanneer ek wou gaan sigarette koop…
Maar hoe op aarde verduidelik jy die?














68 Comments
Nee flippet Girl .. some things in life are either wrong or illegal. Punt lyn.
Hierdie lyk meer soos n desperate dog mislukte poging om jou naam met n plank te slaan .. ek dink Eva het n beter job met die blare gedoen, honestly.
Julle moet tog gaan kyk op http://www.peopleofwalmart.com Daar is hordes…. en hordes… jou hart sal dit nie hou nie…
ja-nee. party mense het geen gebrek aan self-vertroue nie, ne?
Ain’t that the truth…scary stuff!
Meisiekind, waar de ongeluk het jy dié digitale ongelukke raakgeloop? Het by nr. 1 gedink dit was miskien in jou local PnP, maar, vrek, die laastes lyk darem te vreeslik Amerikaans!
Is dit for real of ‘n photshop joppie? I MEAN……REALLY!
Die suster met die agterstevoor onmoontlike tweeling?
Nee Antie… Dis Wallmart in VSA…. Dmi slaan die spyker so mooi op die kop met trailer trash! Dis die ware, ware Jakob! gaan kyk by http://www.peopleofwalmart.com
Ek hou nogal van daardie vrou met die heldergeel top en lang, swart bootse. En ek baie van die een met die bikinitop in die supermark (derde van onder).
Maar die vrou wat besig is om by die supermark uit te stap se broek is so klein dit lyk vrek ongemaklik. En ongemaklik kan noot mooi of elegant lyk nie.
Eeltjie
Ook net jy kan van die kreature aantreklik vind… Okay… kyk bietjie verby haar skoonheid en sien die bizaargeid hierin raak… daai prinsessuie van jou het net ‘n ou tannie pantie aan… en haar manlike metgesel ook
Hahahaha @ die een met die stert wat uithang! Ek het ook al met PJs in plekke in gewals vir sigarette. Een keer het ek selfs my spaarvarkie onder die arm gehad (daai tyd van die maand wanneer mens die rokies met kleingeld begin koop). Ek voel ‘n veer om eerlik te wees, sal dit selfs weer doen – as ek die klient is is dit mos HULLE werk om my te beindruk nie andersom nie?
Maar ek het nog nooit winkel toe gegaan met ‘n stert wat uithang nie!
Ek het ook oor die stert-ding gewonder? WTF

Die Amerikaners bly ‘n baie weirder nasie as wat hulle voorgee om te wees. My ex-baas wat in Dallas bly sê altyd ons moenie te erg kla oor ons land se inwoners nie…. nie totdat jy met regte trailer-trash te doen gekry het nie.
Ek wonder of sy nie dalk by ‘n Barney try out was nie… Kinder partytjie dalk
Eish… as die nicotien vlakke laag is sal ons amper enige iets doen om net ‘n ou sigaretjie te kry!
LOL….Girl…..jy’s sommer nou my dreary vrydag gemaak….liewe aarde hierdie kiekies kom seker uit ‘n scary movie of iets uit….ek moes nou mooi dink of die kiekie van die vrou (kan dit ‘n vrou wees) in kiekie 3 van voor of agter geneem is…heiland sulke mense moet op slag gearresteer word vir LELIK op straat…..die wonders of the world…hiehiehie
LOL Daizy… Jip…. Ek dink dis ‘n vrou ja!
Maar ook net die een… die ander een lyk vir my soos ‘n man!
Wat is die les wat ons leer? Moenie rook nie.
He He He
Ek het al my kar gaan was, verveeld geraak en kaalvoet gou winkel toe gehol. Ek was ook al in my pajamabroek winkel toe.
En ek rook nie eers nie.
Goeie ding jy dra wel pajamas
Se jy ek is vet?
Hmmm…. Gelukkig was dit winter…
Okay… In alle eerlikheid het ek al saam hartseer op vakanise kaalvoet die kleiner dorpie se winkels ingevaar… (nie net opsoek na sigarette nie) HELDER OOR DAG!
Ek is nie so skaam vir kaalvoet nie.Hel… my skoen het een keer in Sandton City gebreek en toe gooi ek dit maar weg en stap verder kaalvoet…. nou daai een het nie so goed afgeloop nie… maar kan ek net byse hulle winkelvloere is van die vuilste ooit!
Dan lyk skapie pajamas glad nie meer so “sleg” nie, nê. Genugtig Girl. Wonder of hierdie mense actually hul klere KIES vir die dag?
Hey Ogies! So bly om jou nog in die omtrek te sien!
Ja, nee kyk…. Dis bad… maar gaan kyk op die website. Jy sal regtig vir ‘n week goedvoel oor jou self…
Eeuuwww….
Wel… hang af waar jy hier in Gauteng gaan shop Drakie… They are everywhere…
Sjoe het hierdie mense nie een ‘n spieèl nie? Hulle lyk sleg!!
DIe een dame het vergeet om haar langbroek aan te trek!! Daai duidelike auntie met die te klein hipster jean ek kan maar net verstom kyk … hoe het sy in daardie klein jean gekom?
Dis skrikwekkend ne, Meermin! Maar ek dink nogal dis veilig om te se sy is vroulik maar nie ‘n dame nie!
Meermin ek dink die vrou het bo-op die hangkas gestaan en afgespring in die ou broekie in…hehe
LOL Daizy…..Dink net hoe sukkel sy as sy moet gaan piepie… Hoe kom sy weer in hom in?
Liewe dooie hel !!! Skielik besef ek my dress sense is fabulous. Die antie met die blou bostukkie pla my nogal – laat my dink aan “oom Olifant……….met ‘n stertjie van agter en ‘n stertjie van voor…..” – sjoe. Dit sal Wonderbra ook laat wonder WTH.
LOL Charms!
Ek dink ons kan BAIE Dankbaar wees ons sien nie die voorkant nie!
O griet! Ek sit met my jongste oppie skoot na die pos en kyk, toe hy skielik uitbars van die lag en seg: “Mamma, Tannie boude ‘teek yt!”
Oe liggie… gelukkig het hy begin lag en nie huil nie!
Scary. Baie baie scary.
jaaaa….. maar gaan kyk asseblief na die site… dis regtig funny!
Ek het nog nooit en sal nooit kaalvoet, pajamas, krullers of pantoffels in ENIGE winkel nevermind by my hek in/uitstap nie! No-bloody-way-in-hell!

Anyways – ek looooooooove daai konynvel legwarmers – ek wonder nou net hóé hard mens ‘n konyn ini eeeeehhhhmmm anale moet skop dat hy tot teen jou knie aan opglip??
Ek moet sê die antie met die vlootblou short en wit toppie (met die boep) het ‘n verbasend tight ass – ek sou baaaaaaie meer ‘J-Lo’ verwag het
Then again – sommige dames het hoër testosteroon vlakke as ander (geneties) – NEE dit maak jou nie ‘n ‘freak’ of ‘n Caster nie – (ALMAL het testosteroon in hulle) – maar dit kan dinge soos vet/spier samestelling bepaal…
Mans dra mos maar meer ini boep en vroue meer ini boude en bene…
Ek sukkel om ‘n bikini by ‘n swembad of die see te dra – maar anties soos hierbo laat my altyd wonder hoekom
WAT?
Beeps…. Jy wil nie ‘n bikini dra nie….. Dis genoeg om van te huil….. Ek dra ook nie op die boude nie, maar op die maag…. En vandag toe vind ek nou uit hoekom… Die insulien en glukose en vette en triglisierde is op die koffie… Ek is so weerstandig soos wat kan kom!
Gekonsentreerde vetjies (rolle) om die midriff by vrouens (m.a.w die distribution van vet) is regtig nogal indikatief van ‘n hele trop ellendes – wat wel met oefening en goeie eetgewoontes aangespreek kan word – asap!! (en daardie studies is nie weight-specific gedoen nie, maar waist to hip ratio.)
Ja… Ek is klaar oor die vingers getik…
Aaaag issie Girly – erken dit nou maar – jou test levels is sky-high!! Maar toemaar, blykbaar issit ‘n aanwins – die mand wat jou gaan kry sal sy lucky stars dank
Is weerstandig, weerbarstig en hardeg@t dieselle ding??
*tsk* maN – nie manD nie!!!
Hehehehehe…. Ja daai is hoog. Heeldag en aldag erm… jimpel?
Ek het gaan bloedtoetse doen en ek het Tipe 2 diabetis. My glukose en Insulien is vrek… vrek… hoog. Moet nou op pilletjies gaan om dit te beheer saam met ‘n dieet en al daai… dit verduidelik nou my sleg voel en moegheid!
Dis niks fun nie. Tata ma chance, tata ma tjoklits.
LOL… Kry ek so ewe die uitslae na ek my tjoklit geeet het vanoggend! Dankie tog dit was na die tyd
Insulien is dubbel as wat normaal aangedui word…
Daai antie mettie Barney stert wat onder haar skirt uitsteek… dink julle hy kom of dink julle hy gaan???
Ek wonder net waar is die res van Barney?
Ek dink sy het dalk die pienk dinosaur ingesluk?
Wat is die kans dat Barney heelhuids gaan uit kom?? Of dink julle dit gaan ‘n breech-birth wees??
OUCH!!!
Of dis barney wat in ‘n mens suit weg kruip? Bang die mense stalk hom?!
Laat ons liewerste nie spekuleer nie.
Weet jy ek vra toe noudie dag vir een van my Amerikaanse blog vrindinne of die mense regtig so lyk want ek sien nie aldag sulkes hier nie. Se antwoord toe ongelukkig ja, daar is regtig egtig mense wat so lyk. Ek het ok maar my eie styl – noudie dag wil een van my kliente my komplimenteer en sy sê toe ek is so gelukkig want argitekte kan kreatief aantrek – mense verwag dit so. Toe wonder ek of dit wel ‘n kompliment was…
O ja., ek het al hier gerooflees anner dag – so hallo!
Welkom Cat!
Bwhahaha… Ek dink dit was ‘n kompliment! Ek trek ook nie volgens my job aan nie!
Wat het jy aangehad?
‘n Jean met ‘n Big Blue rokkie bo-oor met baie patrone en kleure en so klein wrap toppie bo-oor in plain grys met knatjies en goed. So laag op laag storie – baie soos die storie van my lewe.
Ken jy van die WHR??
HEH
Hi Groot Fan
Lank laas gesien! Nee, ek weet ook nie wat dit isnie.
Genade NEE!
Niks op aarde sal my buite die deur in my pj’s kry nie!!
Dis my insiens nog steeds net klere… Ek is nie so erg op dit nie. Wel.. winter pj’s in elkgeval!
Woestyntjie….nou hoekom op dees aarde kan ek nie in jou blog in nie…ag nee siesa vir jou!!
Ag ja, hier kom agteros ook. Wil eintlik maar net se^ hierdie werf van jou lyk mos sommer nou spiekeries. Baie, baie stylvol!
Gits ja… wragtag toe moes ek jou gaan uitgrou uit die donkertes uit!
Baie dankie… Ek dink ook dit lyk nou beter!
Ag nee, lyk my ek word ge-spam, Girl
WAT?
Laat ek onmiddelik gaan kyk!
Sjoe babe. Dis darem nie oulik nie.
LOLOL
Wench… Jip… dis vrek uncool!
Koeweeeee..”Knock Knock…..” Girlie is jy hier???
Is daardie ‘n pienk stert? rerig? “n pienk stert?
Nee…dis ‘n daizy de melker..hiehie