Comments on: o, soete ding

By: Girl van die Suburbs
Jip ek het ‘n volle lewerfunksie toets laat doen… Protein vlakke, Albumien, Globulien, Bilirubien, Fosfate en al daai getoets saam die lipiede.

Ek hoor by Plasie hulle, hulle eet net groen goete en toe ek hulle nou so staan en beloer toe sien ek hulle het so ligte groen skynsel…

Ek is ook vanoggend van roaccutane afgehaal… Dit het my vlakke ook weer laat opskiet en daaroor is ek half hartseer.

By: BB
Jy weet dat hoë trigliseride telling dui op wanbeheerde diabetes nê – ag fnooook maar ek weet jy weet… og! ek is soms so starrig – it just means you’ve been a walking time-bomb (probably still are). Jy weet ook dat daardie levels veral deur hoë carbs en suikers veroorsaak word nê?? Dit maak ook koffie en alkohol ‘n big No-No!! Omdat beide high-diuretics is – m.a.w hulle promote waterverlies/dehidrasie…

En raai wat word oor die algemeen aanbeveel vir hoë trigliseride behandeling?? GROEN groentes – jipjip!! daai goedjies wat ook vetjies so mooi help brand – daai bone, brokkoli, murgpampoentjies et al, wat ek 5 porsies per dag inneem ELKE 2.5 ure!! met ‘n happie proteine by sodat ek nie spiermassa verloor nie – pap maer is leliker as vol vet, glo my!

Mag ek nog een ou vragietjie vra??? Het jy al jou lewerfunksie behoorlik laat toets?

By: Girl van die Suburbs
Hmmm daai sousie klink lekker, dankie Beebie!

Ek moet net lig op die vette oor die trigelisiede telling, wat afsonderlik gemeet is van die cholesterol.

Kan nie wag vir die nuwe lyf(ie) nie… Heeee-Haaaa!

By: Girl van die Suburbs
Verstaan jy nou my gemoedsbekakking?

By: BB
Vet maak nie so vet as wat jy dink nie – dis nou in moderate hoeveelhede nie – jou liggaam NODIG vette!!! – maar dis dan verkieslik in die vorm van olie (olyf, avo ens… ). Suiker is ‘n groter euwel as vet – pasop vir o.a Weigh-less (no offence) approved en ander “fat-free” goed soos slaaisouse (kyk bietjie hoeveel hoër die suiker content is (agter op die botteltjie is daar so ‘n wit label   – catch22… ek maak my eie slaaisous en gooi in wat ek wil, maar niks fout met enige maak op die rak nie – mens eet darem tog nou nie ‘n half bottel per dag nie   maar skip tog maar die ‘fat-free’ goed. Dis bull-bollie!   Matigheid is ‘n onderskatte aanwendsel – drizzle in plaas van gooi… kap ‘n paar uie in fyn ringe of blokkies, so ook fyn gekapte peppadews en as jy wil gherkins – gooi in ‘n glasbottel Z(leë gherkin bottel en top op met 3/4 olyfolie en ‘n skoot of twee balsamic vinegar. 1-2 teelepels mostert na smaak, vegetable salt, ground pepper en ‘n knypie of twee versoeter (candarel kom in sulke sachets – en ook in ‘n houer – los die pilletjies – dis net vir portability (handsak) )… Skud die spulletjie in ‘n shaker – en sit in yskas – gebruik as and when jy lus het. Jy kan ook daarmee marineer – vleis en hoender en wanneer jy veggies in die oond grill kan jy dit ook daarmee bedruip.

Jy is veronderstel om met elke ete gesonde olie in te neem – help met vertering en vogopname, smeer die magie en dus ook die exit   een eetlepel rou olyfolie met elke ete is reg.

Jou body nodig GEEN addisionele suiker nie – daar is genoeg daarvan in groente en vrugte – TENSY jy werklik gaan oefen – ‘n uur se cardio regverdig dalk ‘n teelepel suiker in jou koffie   jip! dis omtrent hoeveel…

Carbs en suiker word gestoor vir future energy reserve – ALLES daarvan! Jou liggaam raak NIE ‘natuurlik’ daarvan ontslae soos hy wel met olie doen nie.

By: Girl van die Suburbs
Thanks Louisa. Clearwater is so 10 km’s van my af.

Nou kan ek eintlik nie wag nie….

By: demoerin
Mayo   Neeeeeeee!!!

By: demoerin
Cold Turkey. Moet net nie weer sigarette koop nie. As jy nie een het om te rook nie, kan jy nie. Dit was moeilik, maar makliker as wat ek gedink het dit gaan wees. Jy moet egter ook in jou koppie regwees om dit te doen, anders gaan jy aanhou verskonings maak.

By: Louisa
Ek weet nie waar jy is nie, maar as dit Jhb is het ek vir jou so klein bietjie hoop. In Clearwater Mall is ‘n belgiese choccie plek genaamd Geldhof. Hulle maak diabeet choccies ook wat nie net nie te kak is nie, dis eintlik vrek lekker!

By: Girl van die Suburbs
Maar wat die oog nie sien nie…..