Comments on: Ek wonder…

By: Girl van die Suburbs
Ek love ons land Eeltjie… ek raak net mismoedig as ek sien hoe die kulturele verskille soveel inbraak maak op die land se vorentoe beweeg!

Ek weet een kultuur is nie beter as ‘n ander een nie! Maar ek hou nie van die kultuur wat nou in volle swang uitkruip nie!

By: Girl van die Suburbs
Hey!

Welkom Bertus!

By: eelt
Ek stem met Bertus saam.  Die stadsvaders in Suid-Afrika spandeer eerder die belastinggeld aan hulself as om openbare toilette te bou.

By: Bertus!
Dit is inderdaad baie grillerig en ongeskik. Maar ek het ook al gewonder wat ek sou doen as ek deur die stad gestap het en skielik ‘n onhoudbare piepie gekry het. Daar is in Suid-Afrika so te se^ geen openbare toilette nie. Ek self sou in my kar spring en vinnig na die huis, kantoor of shopping mall toe ry waar daar toilette is. Maar die oorweldigende meerderheid Suid-Afrikaners het nie motors om vinnig mee huis toe te ry nie, hulle sit vas. Wat doen die vroue as hulle ‘n piepie kry?

By: Girl van die Suburbs
Dankie tog daarvoor Beeps!

By: BB
en party kry net NOOIT daai noot nie (ek bv. kom nie hoër as ‘n tenoor nie

By: Girl van die Suburbs
HAHAHA!

Grapgat!

As ek met die pakket gewerk het kon ek dalk ‘n opinie he… maar helaas!

By: Girl van die Suburbs
Try my maar weer… Desperate times call for desperate measures!

By: demoerin
Is jy nie ook bly dat hulle IAS39 moontlik gaan skrap en meer gebruikersvreindelik en verstaanbaar maak nie?

By: demoerin
Kom darem ook seker uit die jare toet uit.