Comments on: Mamma se seuntjie

By: Girl van die Suburbs
Dalk is ons city girls net WAAAAAAAYYYYYYYYYYY te awesome vir die argaiese moeders van die Vrystaat?

Maar wag!    Ek mag nie spot nie… Ek wil nog met ‘n boer trou en net nou kom hy vanaf die Vrystaat!

By: demoerin
Snaaks die Bloem ding…. my vriendin se eks-skoonma is ook so ‘n met-die-windmeul-gebliksemde-besem-ryende-skepsel uit Bloemfontein…. is daar iets in die water

By: Girl van die Suburbs
Hey Boerie!

Dankie… daar gaan nog so paar dinge verander… ons werk daaraan soos wat ons tyd kry!

By: Girl van die Suburbs
Hey kersiepit!

Daai tanne kan nie bak nie… glad nie! Ek het dit wel oorweeg om by haar in te val vir tee die dag wat ek weer in Bloemfontein kom… Net om haar bietjie te rattle

By: Girl van die Suburbs
Ek weet ek het heel waarskynlik die kat aan die stert beet liggie… maar ek dink nie dis so moeilik nie. Ek kyk nou na my boetie se meisie… sy en my ma kom regtig goed oor die weg. Haal presure van my af want ek kuier lekkerder saam my pa… ek los hulle twee in die kombuis!