Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Die jaareind gevoel!
Hierdie gedagtes is geplaas in gedagtegroep(e): My lewe, Sommer maar net... Sleutelwoorde: Garfield, jaareindeBoekmerk hierdie permanente skakel. Sê jou Sê of laat 'n terugskakel: Terugskakel URL.






29 Comments
Gmf! Natuurlik moet hy met die krummel praat! Ons go is uit!
Hie Hie Hie
My get up and go got up and left
Op die stadium van die geveg hou ek my doof… Ek wil nie beweeg nie want dis ongeriefliken ek kan nie beweeg nie want met al die kerslunches raak ek te dik.
LOL Plasie… Ja nee my go is uit!
My favourite qoute van hom is:
” We all get heavier as we get older, because there’s lot more information in our heads. So I am not fat… I just really intelligent and my head couldn’t hold anymore so it started filling up the rest of me”
Die wat nie so voel nie, kom seker nou net terug van vakansie af…….
Jislaaik… dink net vakansie hou… voor die Desember vakansie… maar wag…. ons ken mos so iemand…
“Gaap”
Dankie toggie dit vrydag
‘n Trok drywer is op die N1 toe hy skielik `n klein geel mannetjie in die middel van die pad sien. Die mannetjie huil hartverskeurend. Die drywer stop en vra wat fout is. “Ek is geel, kom van Venus af, is gay en baie honger.” “Wel”, se die drywer, “ek kan vir jou`n toebroodjie aanbied, maar dit is al wat ek kan doen.” Hy gee die toebroodjie aan die geel mannetjie en ry aan. `n Klein entjie verder, sien hy `n huilende rooi mannetjie in die middel van die pad. Ietwat gefrustreerd, stop hy en vra wat fout is. “Ek is rooi, kom van Mars af, is gay en baie dors.” Die drywer sug en se: “Al wat ek vir jou het, is `n blikkie Coke.” en hy gee dit vir die rooi mannetjie. Nog `n ent verder, is daar `n klein blou mannetjie in die middel van die pad. Erg geirriteerd, stop hy, draai sy venster af en vra hoogs ongeskik: “Ja, jou simpel klein blou moffie, van waste ‘f*kk*n’ planeet is jy en wat wil jy hê?” Die klein mannetjie antwoord: “Jou bestuurslisensie asseblief, Meneer.”
hahahahahaha…..skerp juppie!!
“Hallo baas Rod. Dis Philemon, die gardenboy op jou landgoed. Ek probeer jou
al dae lank innie hande kry.”
“Hallo Philemon. Wat kan ek vir jou doen? Is daar probleme?”
“Um. Ek bel net om te vertel die baas se papagaai is dood.”
“My papagaai? Dood? Die een wat die nasionale kompetisie gewen het?”
“Yebo. Dis hy daai.”
“Deksels, dis nou jammer. Ek het ‘n klein fortuin op daardie voel spandeer.
Waaraan is hy dood?”
“Hy het vrot vleis ge-eet baas Rod.”
“Vrot vleis? Wi’et hom vrot vleis gegee?”
“Niemand nie baas Rod. Hy het die vleis van die dooie perd ge-eet.”
“Dooie perd? Watter dooie perd?”
“Die thoroughbred baas Rod.”
“My pryswenner perd is dood?”
“Yebo. Hy’s dood van al die harde werk om die waterkar te trek.”
“Is jy nou gerrook? Watter waterkar?”
“Die een wat ons gebruik het om die vuur dood te maak, baas Rod.”
“Goeie genugtig, van watse vuur praat jy?”
“Die een in jou huis baas Rod. Die kers, hy het geval en die gordyne aan die
brand gesteek.”
“Wat ‘n ongeluk…Wil jy nou se die huis het afgebrand deur ‘n kers wat
omgevoeter het?”
“Yebo.”
“Maar daar’s mos elektrisiteit by die huis. Waarvoor het die kers gebrand?”
“Vir die begrafnis baas Rod.”
“WATTER BEGRAFNIS?”
“Van jou vrou baas Rod. Sy het een aand hier aangekom en vir niemand vertel
sy kom nie. Ekket gedog dis ‘n rower, toe slaan ek haar dood met die baas se
nuwe vistok.”
STILTE…..
LANGER STILTE…..
EINDELIK…
“Philemon jou bliksem, as jy my frikken visstok gebreek het, is jy baie diep
in die kak!”
Ja nee ou Daizy… JIPPPPPIIIIIEEEEEEE!!!!!!
Vydag is hier… the weekend is my oyster!
Bwhahaha Plasie… Wonder hoekom is daai ouens se uniforms altyd blou? Blou is dan die kleur van vrede?
WWWWWWWHAAAAAAAAAAAAAHAHHHAHAHHHHHAHAHAHAHHAHHAHAHAHAAA
Small mercies, ne plasie!
Blou is ook ‘n baie kalmerende kleur. Anders sou almal hulle sommer byvoorbaat gedonner het
ek gaan nou die res van dei middag niks doen nie… My Kit Kat papiertjie sê – Good To Remember : Remember to take regular breaks – they are good for you!
Maar kan ek net byse plasie… Ek ry gereeld op die M2 stad se kant toe en daai stukkie highway word deur die chips gang met hulle motorfietse gepatroleer… Ek kan nie glo daai sterre befnok nie die bikes se suspensions nie… Ek kan nie glo die vrouens… JA… VROUENS… doen bike patrollie nie!
Solank jy nie meer as een van daai reminders op jou lessenaar het nie
Ja… ek is ook nou lui en reg vir huis toe gaan tyd. As dit nie vir die office engel was wat om die uur elke uur vir my koffie aandra nie… het ek onder die boom gaan le….
Ek het baie respek vir daai broeke van hulle. Daai goed moet feitlik industructable wees om daai bakleiende varke binne te hou
Hahahah PJ!
Kan jy jou indink hoe hulle in die weermag sal vaar?
Girl ek wil ook onder ‘n boom loop sit…maar dan gaan ek nat word….sal maar moet aanhou swoeg en sweet om my brood te verdien!!
Reen dit dan by julle Daizy!?
Hier skyn die son al te parmantig… baie lekker….
Hoekom wys jou prentjie nie hier nie?
Yip Girl dit kiesa te lekker hier…ons het dit maar oral nodig….verhal daar by Vlammetjie…hehe…..en nee gits ek weet nie….ek is maar so ietwat web gestremd….ek leer maar soos ek gaan….
Lekker gevoel daai, ne. Om vakansie te hou voor die vakansie
Oukie… Hartseer het ook een jaar besluit daar is nie ‘n manier hulle gaan hom gevang kry nie en het op die snelweg oppad Rustenburg toe voet in die hoel gesit. Die bike kon nie by die Volvo by hou nie.
Twee ure later het hy al vergeet van die petalje en toe hy weer sien toe het daai spietkop deur gedruk en hom in die dorp gaan SOEK… Alliepad deur gery want hy weet die pad gaan net een plek toe.
Spietkop se kind was kwaaaaaddd en daai boete finominaal baie!
Sonnie
Ek gaan maak of ek glad nie jaloers is nie en myself troos met die feit dat jy dit verdien
teehee…daai gevoel ken ons maar al te goed…
was dit ‘n volgraan krummel daardie?
Bwahaha Johan… Ek reken so, anders was die krummel nie meer nie.