Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…
Beskerming = Liefde
Hierdie gedagtes is geplaas in gedagtegroep(e): Natuurlik is dit mooi..., Sommer maar net... Sleutelwoorde: beskerming, liefdeBoekmerk hierdie permanente skakel. Sê jou Sê of laat 'n terugskakel: Terugskakel URL.








19 Comments
Gorgeous.
Hoekom kry ek nooit sulke foto’s nie?
Ahhh, cute.
Hmmm… Dit neem 90% luck en 10% geduld dink ek…. ou Hoefie!
Is dit nie oukie… Daai ou dingetjie slaap al te lekker!
Sweet! Lyk nogal baie menslik, so knus in mamma se arms.
Ag is hy nie net die lelikste ou dingetjie nie Vlam!
Ag kyk nou net…hier is fototjies van my bure…..hehe….baie goed gedoen girl!
Miskien kry Xena nie sulke foto’s nie, want sy ken nie genoeg ape nie
DMI
Slaan jy nou die spyker op die aap . . . bedoel kop
Hey Daizy…. Is jy seker dis nie familie nie?
Oukie… ‘n apie kan nog gaan… maar nie ‘n bobbejaan nie! Daai goed is erg af!
Wel… wat neem jy wel baie af hoefie?
Pragtig! Al dra ‘n aap ‘n goue ring…
O ja Girl – die ou wat jou website bou, kan ek dalk sy kontak detail kry? Seblief. Ek het ‘n site wat ek wil ontwikkel. Sal natuurlik betaal
LOL Son… ek het ook so gedink… maar toe ek daai gesiggie sien… toe dog ek dis net te vrek cute…
Ek het die details vir jou gepos!
Baie mooi foto’s Girl!
Ons het ‘n trop gehad wat naby ons gebly het en vreeslik moleste kon maak. Hulle was veral mal daaroor om die honde te tempteer. Een dag steel ons een hond ‘n halwe brood uit die kombuis en draf na die onderste deel van die tuin toe om dit daar te gaan eet. Maar ek betrap hom en roep hom terug. Hy rol sy ore af en lyk so verdrietig soos net ‘n Spanjoel kan lyk in boetedoening. Wetende as ek klaar geraas het gaan hy sy lekkerny klaarmaak. Toe hy na my toe draai, kom ‘n aap blitsvinnig uit die bosse gehol, gryp die brood en laat spaander daarmee. Toe die hond omdraai, is die brood skoonveld. Praat van ‘n verdwaasde uitdrukking op daai bakkies. Siestog.
Ag Shame… die arme hond!
Ek het eendag saam die kinders (hartseer sin) net van die swembad af terug gekom en toe ons die huis instap oppad woonkamer toe, toe wag ‘n bobejaan mannetjie ons in. Dit was een van die min tye waar ek ongelooflik bang was…. hy het ons uitgedaag like you can’t believe!
Ek dink apies is cute!
Te pragtig!!!
very cute