Comments on: Ware liefde

By: Minna
Hoe hanteer mens ‘n verhouding waarin jy betrokke is vir 2 jaar.  Alles goed tot hy besluit die vlam is dood en hy wil in gees antwoord kry?

By: Andrew
Sammi wat probeer jy sê, dat ek ‘n satanis is? As dit ooit gebeur klap my teen die kop asseblief want dan beteken dit ek glo in god(e).

Ek het ‘n probleem met onderdrukking en ek het ‘n probleem met bullshit. Bygelowigheid is bullshit, was nog altyd en sal altyd wees. Of jy nou dink die nommer 3 gaan vir jou geluk bring, en of jy nou glo in astrale projeksie, en of jy glo in Tarot kaarte, en of jy gode aanbid, dit bly bullshit. Maar my grootste enkele “gripe” teen godsdiens is nie dat dit ‘n leun is nie, maar dat deel van die ideologie vereis dat dit versprei moet word en dit lei tot onverdraagsaamheid aan beide kante van die argument.

By: Girl van die Suburbs
Dis reg Alex… Julle kan die saak uit redeneer soveel as nodig… julle mag net nie persoonlike aanvalle loots nie!

Happiness

By: Girl van die Suburbs
Ja ou Wip… Voels van eenderse vere….

Ek weet voor my heilige siel… die volgende suitor gaan (is)      van beter stofasie (wees)…

Kan ek net byvoeg… nou dat ek in beter kringe beweeg en wel mans ontmoet wat actually nie met daai ding dink nie…  Ek nie so mooi weet hoe om dit te hanteer nie. Hoe sad is dit. Ek leer nou weer ‘n hele ander dimensie van respek…

Ek is bly dat my vorige ondervindings my nie bitter gelaat het nie…Ek besef nou eers dit was net nooit ware liefde nie. So ek skiet myself net in die voet as ek opgee op liefde.

By: alexlombaard
Girlie – baie dankie vir die geleentheid om hier te mag gesprekvoer.

Dagse Andrew

Baie dankie vir die weerhouding van ‘n persoonlike aanval hier by ander persoon se blog. Soos jy dit duidelik stel: jou uitgesproke mening oor wie ek aanbid, is gerig aan God Drie-Enig en fokus op julle.

Baie dankie vir jou advies rakende die ideologie; asook die voorwaarde vir respek. My geloof is egter nie ideologies gefundeerd nie, Andrew. My geloof is ook nie afhanklik van jou respek nie. Derhalwe, soos Sammi dit onomwonde gestel het – ‘n mens beskik oor inligting en kennis en ‘n mens maak ‘n keuse. Ek het alleenlik in gesprek getree omdat my onweerlegbare oortuiging my instinktief noop om nie die vervloeking van gelowiges stilswyend te duld nie en gevolglik te kondoneer nie; nie om debat te voer nie.

Dankie vir die geleentheid, weer eens, Girlie.

By: wipneus
Hi Girly!!!  age restriction!!

Ek het gesê ek gaan nie weer kommentaar lewer nie, maar ek was na hierdie pragtige  “Gibran” stukkie gelok!!

Nou almal weet seker dat ou PJ en my Teddie vriende is.  Selfde soort mense.  Sterk mans, hulle het nie  minderwaardigheids issues, ek kan jou verseker slim mans ook, slim op baie vlakke.   Hulle sexy sit in hulle breine, ruggraat en guts.      Hulle het die magic trick ontdek om hulle vrouens se aandag te hou en dit het nie vasgeslaan by die ding in hulle broek.   Dis wat mans moet leer, hulle moet ophou dink dat daardie ding die beginning en end of it all is.   Daarom word ek en Krista op die hande gedra (balans hier natuurlik die keyword)  Ooreenkomste tussen ons is dat ons ook high school sweet hearts was. Dus hierdie liefde het oor baie jare gekom, respek vir mekaar, harte propvol liefde en dan om mekaar spasie te gun om ook individueel te leef.  Ons gun mekaar baie spasie,  geen ball en chain –  al  ball en chain wat in ons lewens  feature is daai een wat sorg vir die  sparks.  Party mense is altyd so bitter oor die liefde hulle sit die res van die mensdom gedurig af van hoe magic ware liefde regtig is.

Ek sien omdat ek ‘n gelowige is word ek ‘n ma naaier genoem…   I  couldn’t give a rat’s tutu about your emotional distress Andrew!!!

Weet jy wat,  jy het ons God nou so sleg gesê dat ek wonder is dit nie dalk “die aakligste, wreedste, onnooselste barbaar” in jouself nie, het iemand (gelowige)  êrens jou dalk so erg seergemaak en het dit jou so lelik en bitter  agter gelaat?   Iemand het my eenkeer geleer in almal is mooi en lelik.  Ek volg jou al lank, en daar is mooi in jou, as ek hard soek.  Ek dink jy moet aandag daaraan gee, want behalwe vir die afkraak van my God is jy andersins nogal nie ‘n te sleg ou nie, dis net dat jy my soms so kwaad maak ek voel of ek alles aan jou wil knoop

Love “bears all things” and “endures all things” (1 Cor. 13.7). These words say all there is to be said; nothing can be added to them.   Ek is bly die brights skyn helder op jou pad Girly

By: Sammi
Dis goed so, Vriendinnekie – dis goed so

By: Sammi
Andrew

Ons aanbid nie gode nie

Ons aanbid nie God nie

God is Abba – God is Vader. God is Skepper. Daar is net EEN God.

God wat sy enig gebore Seun opgeoffer het vir ons sondes

En vir ons die Heilige Gees gebring het op hierdie aarde

En Jy Andrew, ken die Woord uitsonderlik goed en weet jy ek kyk reg deur jou. Lankal. Van Flippiefanus en laasjaar se dae af.

Hoekom ken jy Sy Woord SOOOO goed?

Jy het TEEN God gekies. Ek het VIR God gekies. LX en Girly het VIR God gekies. Aanvaar dit.

Jy is nie agnosties nie, jy is ‘n ateis wat TEEN God gekies het. Klaar

Dis hoekom ek nie verblind word deur jou kwinkslae nie.

By: Girl van die Suburbs
More Sammi

Ja… Ek ken daai afraai paaie al te goed! Dis wel bietjie moeilik om uit die moeilikheid te bly!

Die lig skyn op my pad Sam… al te bright… ek reken ek is op die regte pad!

By: Sammi
Jou vraag Girly na aanleiding van daardie gedig:

Ja, DIS die omskrywing van Liefde, en daardie word dan uitgeleef deur liefdesdade.

En indien mens daardie nie vind nie, sal mens altyd verlore in die liefde wees. Dis nie te sê dat mens nie steeds volkome mens kan wees nie, maar vrouwees is dan verlore.  Daardie gedig gaan oor die liefde tussen ‘n man en vrou.

Op ‘n ander noot – JY het deur donker beweeg – jy stap nou LIG toe. Konsentreer en fokus op die LIG. Daar is baie afdraaipaaie wat mens geneig is om te wil volg. MAAR Vriendinnekie, FOKUS op die LIG.

Afdraaipaaie verblind mens.