Melodrama se moer

Ek is nie ‘n groot voorstaander vir die herverwerking van oorspronklike songs nie, maar die ene….  I JUST LOVE! Want dit sit ‘n smile op my gesiggie!

Lekker  dag vir julle almal!

Deel hierdie gedagtes met andere...:
  • Twitter
  • Facebook
  • laaik.it
  • Digg
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • Blogosphere News
  • eKudos
  • LinkedIn
  • MySpace
  • Reddit
  • Slashdot
  • StumbleUpon
  • Technorati
  • PDF
  • Print
  • RSS
Hierdie gedagtes is geplaas in gedagtegroep(e): Dit trek my aandag, Natuurlik is dit mooi... Sleutelwoorde: , Boekmerk hierdie permanente skakel. Sê jou Sê of laat 'n terugskakel: Terugskakel URL. |

27 Comments

  1. Gesê op November 25, 2009 om 9:44 AM | Permanente Skakel

    Dit is moer snaaks… Worth the smile!!

  2. Gesê op November 25, 2009 om 9:55 AM | Permanente Skakel

    Funny

  3. Gesê op November 25, 2009 om 11:23 AM | Permanente Skakel

    My heel favouritste deel…. aan die einde waar hy reken telconference is so bietjie van ‘n tydmors!

  4. Gesê op November 25, 2009 om 11:46 AM | Permanente Skakel

    Hehehe.

  5. Gesê op November 25, 2009 om 12:18 PM | Permanente Skakel

    Ek luister maar na Bohemian Rhapsody en staar na die skerm. Kan mos nie videos op die net kyk nie.

  6. Gesê op November 25, 2009 om 12:38 PM | Permanente Skakel

    :smile:

  7. Gesê op November 25, 2009 om 12:43 PM | Permanente Skakel

    Wel, ten minst het Pieter dit baie geniet. :lol:

  8. Gesê op November 25, 2009 om 1:18 PM | Permanente Skakel

    Genade!

    Hallo Kyker… Welkom terug! x x x

  9. Gesê op November 25, 2009 om 1:19 PM | Permanente Skakel

    Xena doen jouself ‘n guns… luister dan vanaand…

    Dis net nie dieselfde as die oorspronklike nie! :mrgreen:

  10. Gesê op November 25, 2009 om 1:25 PM | Permanente Skakel

    Hahahha Vlam!

    Dan het die kind mos nou vrek goeie smaak! ;)

  11. Gesê op November 25, 2009 om 1:34 PM | Permanente Skakel

    My favourite is die Mamma stuk… :lol:
    Moes dit net weer kom kyk!

  12. Andrew
    Gesê op November 25, 2009 om 6:17 PM | Permanente Skakel

    Ek spaar my datacap vir porn. Is die video regtig so goed? :evil:

  13. Gesê op November 26, 2009 om 7:29 AM | Permanente Skakel

    :lol: @ Andrew….. dit is beter…

  14. Gesê op November 26, 2009 om 9:15 AM | Permanente Skakel

    Swak, Engel, swak. Die son trek water en ek moet nog steeds na dieselfde post kyk.

  15. Gesê op November 26, 2009 om 10:18 AM | Permanente Skakel

    Perdkie… Ek laaik nog steeds die song… Hy bly!

  16. Gesê op November 26, 2009 om 10:27 AM | Permanente Skakel

    Ek het nie gese jy moet dit delete nie. :mad:

    Net iets anders plaas.

  17. Gesê op November 26, 2009 om 10:39 AM | Permanente Skakel

    Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

    My arms is lam…. ek is lam….. my kniege is lam………….

    EK KAN AAN NIKS DINK NIE EN KAN NIE TIK NIE!

    Soos jy hier lees gebruik ek my neus oor die keyboard… sien nie kans om so aan te karring vir ‘n hele post nie! ;)

  18. Gesê op November 26, 2009 om 10:48 AM | Permanente Skakel

    Suip minder.

  19. Gesê op November 26, 2009 om 11:01 AM | Permanente Skakel

    As dit maar so was :mrgreen:

    Ek is voorbeeldig… Ek dink nie… Suip nog minder…. :mrgreen:

  20. Gesê op November 26, 2009 om 11:08 AM | Permanente Skakel

    Salusa 45?

  21. Gesê op November 26, 2009 om 11:13 AM | Permanente Skakel

    My kniege is lam oor ‘n hele ander rede! ;)

    Ek is lam… soos in net lui… soos in net… geen inspirasie nie.

    Ek voel heel op die ball en chirpy eintlik! :P

  22. Gesê op November 26, 2009 om 11:30 AM | Permanente Skakel

    Nell

    Mens se hande raak lam van luiheid. Jou kniee raak lam van verliefdheid. Jy weet, ons is die ene ore.

    Noudat ek daaraan dink. Tik jy gewoonlik met jou kniee?

  23. Daizy
    Gesê op November 26, 2009 om 1:45 PM | Permanente Skakel

    Girlie….nou wat nou??????????? Kry so bietjie inpirasie in ‘n ou bioplus bruis tablettjie…dit verrig wondere…..

  24. Gesê op November 26, 2009 om 3:08 PM | Permanente Skakel

    I take the fifth on this one… Perdkie…

    My hart mag dalk ietwat vinniger klop as normaal…

    Ek reken dis seker die onfiksheid? :shock:

  25. Gesê op November 26, 2009 om 3:10 PM | Permanente Skakel

    Hey Madeliefiekie

    Ek is eintlik net vrekken besig by die werk…

    Ons krag was ook af… vir lank en toe gaan parkeer ek myself onder die boom op die gras en kyk vir die wolke! ;)

  26. deurdiewoestyn
    Gesê op November 26, 2009 om 3:32 PM | Permanente Skakel

    Wolke het nog nooit my kniee lam gemaak nie?!

  27. Gesê op November 26, 2009 om 3:35 PM | Permanente Skakel

    Hi ou sandkorreltjie!

    Bly om te sien jy is darem in die omtrek… Ek VREK oor wolke. Alle wolke…. Veral as die son so tussen hulle uitloer in die skemer net so voor son opkoms of gaan sak!

    Dis actaully vir my die mooiste mooi ooit!!

Sê jou Sê

Jou E-pos word nooit gepubliseer of met andere gedeel nie. Benodigde velde word gemerk met 'n *

*
*
  • Meer oor die Suburbs…

  • Stem vir my

    Vote for this Blog

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License