Lekker dag aan ‘n ieder en elk!
Meer oor die Suburbs…
“n Voorstedelike Engel

Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.
My gedagtes draai om…
Besoekers nou by die suburbs…
- Daar is tans 5 Besoekers aanlyn
-
'n Wolk van Sleutelwoorde...
Afrikaans beroepskeuses blogs dood fun Gauteng geloof God happiness hartseer Here herinnering Hillbrow hoop Huisgenoot insulien Jesus kamp Kersfees keuse kinders Kruisiging leef lewenslesse lewensmaat liefde liewe heksie mediese fonds Meneer Hartseer MES onderwyser online dating paasfees prinses reën selfmoord stereotipering steve hofmeyr tag talente The Shack verjaarsdag vrede vriende wolke
WP Cumulus Flash tag cloud by Roy Tanck and Luke Morton requires Flash Player 9 or better.
Onlangse Opmerkings...
- maxie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Charms: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- deurdiewoestyn: Ek wonder …..
- cat@juggling act: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- PlaasJuppie: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Xena Phoenix: Cowboys don’t cry en dis hartseer
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- Girl van die Suburbs: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- René Boshoff: Die Siel van ‘n Kind
- PlaasJuppie: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
- Xena Phoenix: Die Siel van ‘n Kind
Kontak die Suburbs
Argiewe van gedagtes
Ek ondersteun graag…
En ook vir…





26 Comments
Die Parlotones mag maar… en die video is nogal freaky cool ook.
Ek hou nogal van die Parlotones.
Lekker dag vir jou ook.
*Sug* Beautiful van die Parlotones is soooooo beautiful!!!!
Ken nie eindtlik van hulle nie. 50’s en 60’s persoon.
LOL Dit vat my ook die hele dag om die ding te laai. Dit was darem die moeite werd.
Hoop jou dag is ook allerheerlik, Girly-girl!
Rustig?
Verstaan ek jou nou reg?
Dink jy die Parlotones is van die 60’s of 50’s?
Ek wonder of hulle ouers ooit die 50’s gesien het.
Ja jinne Oukie… Amper vergeet ek om my eie blog te check vandag!
Ek is mal oor hulle en hulle video’s is top gehalte. Maar die een is so cheeky… ek hou baie daarvan!
Perdjie… Hulle is die naweek in Jhb… maar ek gaan hulle mis
But then again… die bos roep!
Ja ek stem Wip… Beautiful is mooi! Eintlik laaik ek al hulle songs.
Hey Krok
Een van die vele talentvolle uitvoere ui SA… Hulle is regtig awesome en het nou in Rusland getoer. Doen jouself ‘n guns en gaan luister na hulle op youtube… Hulle doen ‘n stunning weergawe van Lisa se Klavier!
Afrika tyd Vlam…
Ek is bly jy kon regkom though!
Ja… ek werk my jissie af sodat ek more pad kan vat!
Neeeeee Hoefyster…. Hy luister net na daai era se musiek… Dis OOM Krokodil vir ons!
GvS: Krokkedille word baie oud, so ek is nog hier nadat jy al onder klip en grond is.
He-He-He… Solank jy net nie so skurf soos een is nie… dan is al wel!
Koeweeeeeeeeeee….Girlie…waaaaar is jy???
Hey Daizy!
Ek het so bietjie gaan re-charge… maar is darem terug! Nie uit vrye wil nie bygese… ek sal regtig vir ‘n week net daar kan bly.
Nou toe….jy het werk om te doen!!! HEHEHE
Werk… ek sit eintlik by die werk en soek werk…
Miskien moet jy hier by my ‘n draaitjie kom gooi dan…hier is hope!!!!
Maar waar is daar by jou?
Die mooiste Natal jong…jy weet mos waar die piesangs en suikerriet welig groei….en jy die gedruis van die see kan hoor….ai!
Vrekkit…. As ek dit geweet het… Het ek al laaaaankal by jou kom afpak! Ek was helemaal te lank terug by die see.
Nou toe…ek sit solank die wyntjie op ys….roer jou hoor
Erm… draai ek nou links of regs by die groot suikerriet plantasie!?
Nee man…jy verstaan nie…ek het klaar die rooi tapyt laat uitsit…sommer so deur die suikerriet….toe, toe opskud.
Just follow the road!
Dis reg… Ek kom !