Hierdie is totaal en al ongewoon en skielik besef ek…. Ek is ‘n pissie… Alhoewel dit ongelooflik moet wees om dit te ervaar weet ek nie of dit vinnig op my piering of emmerlysie sal verskyn nie.
Hierdie is totaal en al ongewoon en skielik besef ek…. Ek is ‘n pissie… Alhoewel dit ongelooflik moet wees om dit te ervaar weet ek nie of dit vinnig op my piering of emmerlysie sal verskyn nie.
21 Comments
girl van die suburbs
ek volg jou blog al ‘n rukkie maar wil net vandag vir jou vertel dat ek dink jy is ‘n groot inspirasie. jy probeer aanhou smile wanneer dit nie goed gaan nie. jy vertel ‘n storie wat dalk diep sny.
jy is soos hierdie man wat saam die leeus omgaan. kyk mooi! jy veg jou demons girl, soos hy saam hulle speel. geniet jou journey!
Dankie Groot Fan
Sjoe… Ek probeer die journey geniet, al gaan dit partydae rof oor die klippertjies
Klein treetjies Girl. Gaan besoek eers ‘n plek waar jy met die leeuwelpies kan speel en werk jou pad dan boontoe van daar af.
Girl, hierdie video is vir my absoluut fantasties. Ek sal sooooo graag so iets wil beleef. Veral met dolfyne, nie die wat met kry wat getrain word nie, maar wilde dolfyne!
WOW!!!!
En so iets sal op my emmerlysie wees! Maar ek dink dit vat tyd en baaaaie geduld om die diere jou so te laat vertrou.
Noem my ook ‘n pissie. Ek het al naby ‘n leeu mannetjie gestaan toe hy brul en amper in my broek gepee.
Ja ou plasie…. ek mis party dae my voel fokkol pille… want elke dag was ‘n konstante… Nou, probeer ek freaken hard om weer van voor af te leer leef en ek raak soms regtig naar van die see-saw speletjie van baie op’s en baie af’s… Maar ek probeer….
Ek stem saam tweeling…. Dit moet regtig awesome wees maar for the life of me is ek bang vir diere groter as ek. Die leeu… ja wel… maar ‘n dolfyn en perde… ek is skyt bang vir die goed.
Ek dink dus ek sal my emmer lysie begin met perde en myself gradually opwerk na iets meer eksoties. Hulle doen awesome behandelings waar hulle perde gebruik om mense met gedrags probleme te help (selfs gestremdes ook)…. Ek sal graag dit wil doen… Dink ek?
LOL Andrew…. Ek het eendag op ‘n nag trippie in die wildtuin gegaan en ek het gebewe toe ek sien hoe groot ‘n leeu mannetjie eintlik is… Hulle het gejag en toe hy so voor die karkas die ander wegjaag… toe weet ek…. respect!!!!!
Ek sal ook nie saam daardie leeus alleen wil wees nie. Maar die man lyk vir my glad nie onaardig nie….
Jy het dit self genoem – Dit gaan oor respek, en om nooit te vergeet dat ‘n wilde dier juis dit is nie, maak nie saak hoe mak nie!
Hey Ogies
Ja die man is nogal eye candy ne!
Ja oukie… party katte moet nou maar eenmaal nie sonder handskoene aangepak word nie!
Ek dink nie ‘n mens kan enige wilde dier tem nie… Hy leer net ‘n nuwe truuk… Dis al!
Ek het onlangs ‘n rob met die hand gegroet. En hy was moer groot.
Ek hou nie van paddas nie nie, maar die res kan maar kom. Sal nie vreeslik graag saam met ‘n krokkodil en ‘n wildehond in dieselfde hok klim nie, maar ek sal die ander oorweeg. Ek was al saam met ‘n anaconda in sy hok.
Neeee… wel in daai geval… speel ek veel eerder met die leeu, hiena, willehond of krokodil… as wat jy my in ‘n slang hok sit… Norrefok!
Ek sal nooit fear factor kan doen nie! NOOIT…
Fear factor moet eintlik gross factor wees. Daar is ook geen manier nie.
Ek sal eet wat jy my gee… Regtig… Ek kan my verbeel ‘n donkie oor is ‘n stuk rump, maar ek kan nie my vrees vereenselwig met oulike of cute gedagtes nie… Sorry!
EK sal in elk geval heel waarskynlik uitpass en wie help my dan? (ek dink nie iemand sal my uit die slang tenk wil help nie want ek het tien teen een myself nat gepee ook
Nee wat Girl, ek sal ook nie. Ek sou waarskynlik uitgepass het…but then again, ek sou heel waarskynlik NOOIT in daai situasie wees nie.
Maar ja, uhm, die man is nogal saf op die oog
Ek dink dis amazing…as ek kon sou ek dit doen. Daar is nie tyd om bang te wees nie, want dan dink ek vreet hulle jou op!
Ja Carina ek stem… so ‘n mooi ou gesiggie… net jammer hy klink erg afrikaans wanneer hy sy engels so rondgooi!
Hie-Hie-Hie kalavoet!
Imagine as ‘n perd kan aanvoel jy is bang en niks met jou te doen wil he nie… dink net wat dink ‘n leeumannetjie dan!